Openbaring 12 Reeks (2018)

– Banie Swanepoel: Wanneer mens Openbaring lees, dan slaan ‘n mens van self toe. Mens lees van diere, horings, krone… en verstaan daar niks van nie. Tog het VADER die boek Openbaring nie vir ons gegee sonder ‘n doel nie. 001 Openbaring 12 (Die Rolspelers) 04-02-2018 002 Openbaring 12 (Die eerste dier) 11-02-2018 003 Openbaring … Continue reading Openbaring 12 Reeks (2018)