OPENBARING (2025)

OPENBARING (2025)

OPENBARING 2025 (Profeties oor wat nog moet gebeur.) OPENBARING 2025. Voorwoord.(04-04-2025)PDF Aflewering 1 (11-04-2025) PDF Aflewering 2 (18-04-2025) PDF Aflewering 3 – Die Wederkoms deel 1 (25-04-2025) PDF Aflewering 4 – Die Wederkoms deel 2...
Godsdiens of Verbond? (2025)

Godsdiens of Verbond? (2025)

Die Verbondsverhouding se oorsprong is die dag toe God ‘n verbond met Abraham, deur sy seun Isak en die se seun Jakob, en sy nageslag,  gemaak het en dit met ‘n eed bevestig het. Die nageslag is die lede van die verbond en die beloftes van die verbond wat deur...
Efésiërs (2025)

Efésiërs (2025)

Efésiërs 1:1  Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 2  Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus...
Kerk of Koninkryk? (2025)

Kerk of Koninkryk? (2025)

Kerk of Koninkryk (2025)PDF (1) Kerk Of Koninkryk? (31-08-2025) ‘n Kerk Die byeenkoms is ‘n aanbieding deur een persoon en die ander is passief. Die leier doen die aanbieding en is ook die hoof van die gebeure en die kerk. Die kerk is ook die gebou waar God is. Die...
JUDAS (26-08-2025)

JUDAS (26-08-2025)

Judas 1:1  Judas, ‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is:  2  Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!  3  Geliefdes,...
Die sabbat van Jesaja 66: 23.

Die sabbat van Jesaja 66: 23.

Die sabbat van Jesaja 66 vers 23. Jesaja 66:1  So sê die HERE: Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou? En waar die plek wat my rusplek sal wees? 2  Want my hand het al hierdie dinge...
Verootmoediging (22-07-2025)

Verootmoediging (22-07-2025)

2 Kronieke 7:11 En toe Salomo die huis van die HERE en die huis van die koning voltooi het, en alles wat in Salomo se hart gekom het om in die huis van die HERE en in sy huis te maak, voorspoedig uitgevoer het, 12 verskyn die HERE in die nag aan Salomo en sê vir hom:...