by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 24, 2026 | Preke
Johannes 12:24 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug. Jesaja 29:13 En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 28, 2026 | Preke
1 Die onbekende kant van God se liefde (28-06-2026)PDF 2 (Ons almal verdien die wraak.) 05-07-2026PDF 3 Die wraak van Liefde is op pad met ‘n skerpgemaakte swaard (12-07-2026)PDF (4) ’n GOD van wraak en vergelding (19-07-2026)PDF (1) (Die onbekende God) 28-06-2026 Wat...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 19, 2026 | Preke
Johannes 8:15 Julle oordeel volgens die vlees. Ek oordeel niemand nie. 16 En al oordeel Ek, my oordeel is waar, omdat Ek nie alleen is nie, maar Ek en die Vader wat My gestuur het. 17 En dit is ook in julle wet geskrywe dat die getuienis...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 5, 2026 | Bybelstudie, Preke
Johannes 8:1 Maar Jesus het na die Olyfberg gegaan. 2 En vroeg in die môre het Hy weer in die tempel gegaan, en al die mense het na Hom gekom, en Hy het gaan sit en hulle geleer. Joh 8:3 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het ‘n vrou...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 22, 2026 | Preke
1 Korinthiërs 11:17 Maar terwyl ek dit beveel, kan ek dit nie prys nie dat julle saamkom, nie ten goede nie maar ten kwade. 18 Want in die eerste plek hoor ek dat, as julle saamkom in die gemeente, daar skeuringe onder julle is, en gedeeltelik glo ek...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 1, 2026 | Preke
Johannes 6: 60 En baie van sy dissipels het gesê toe hulle dit hoor: Hierdie woord is hard, wie kan daarna luister? 61 En Jesus het in Homself geweet dat sy dissipels hieroor murmureer, en Hy sê vir hulle: Is dit julle tot ‘n aanstoot? 62 ...