by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 29, 2026 | Bybelstudie
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 18, 2026 | Bybelstudie
Johannes 10:1 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van ‘n ander kant af inklim, hy is ‘n dief en ‘n rower. 2 Maar hy wat by die deur ingaan, is ‘n herder van die skape. 3 Vir hom maak...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 13, 2026 | Bybelstudie
Paulus, ‘n dienskneg van Jesus Christus, ‘n geroepe apostel, afgesonder tot die evangelie van God— wat Hy tevore beloof het deur sy profete in die heilige Skrifte, aangaande sy Seun wat gebore is na die vlees uit die geslag van Dawid en na die Gees van heiligheid met...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 11, 2026 | Bybelstudie
Josua 10:1 En toe Adóni-Sedek, die koning van Jerusalem, hoor dat Josua Ai ingeneem en dit met die banvloek getref het—soos hy met Jérigo en sy koning gedoen het, so het hy met Ai en sy koning gedoen—en dat die inwoners van Gíbeon vrede gesluit het met Israel en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 10, 2026 | Bybelstudie
Johannes 9:1 En toe Hy verbygaan, sien Hy ‘n man wat blind was van sy geboorte af. 2 En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? 3 Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 8, 2026 | Bybelstudie
Handelinge 19:13 En sommige van die rondtrekkende Jode, duiwelbesweerders, het dit gewaag om die Naam van die Here Jesus te noem oor die wat bose geeste gehad het, en te sê: Ons besweer julle by die Jesus wat Paulus verkondig! 14 Dit was sekere sewe...