FILIPPENSE (2026)

Paulus en Timótheüs, diensknegte van Jesus Christus, aan al die heiliges in Christus Jesus wat in Filíppi is, saam met die opsieners en diakens: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!