1 THESSALONICENSE (2026)

1 THESSALONICENSE (2026)

Paulus en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!  Ek besweer julle by die Here dat hierdie brief aan al die heilige...
Onderlinge byeenkomste (23-08-2026)

Onderlinge byeenkomste (23-08-2026)

Johannes 12:24  Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug.  Jesaja 29:13  En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer...
FILIPPENSE (2026)

FILIPPENSE (2026)

Paulus en Timótheüs, diensknegte van Jesus Christus, aan al die heiliges in Christus Jesus wat in Filíppi is, saam met die opsieners en diakens: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus...
DIE ONBEKENDE KANT VAN GOD SE LIEFDE (2026)

DIE ONBEKENDE KANT VAN GOD SE LIEFDE (2026)

1 Die onbekende kant van God se liefde (28-06-2026)PDF 2 (Ons almal verdien die wraak.) 05-07-2026PDF 3 Die wraak van Liefde is op pad met ‘n skerpgemaakte swaard (12-07-2026)PDF (4) ’n GOD van wraak en vergelding (19-07-2026)PDF (1) (Die onbekende God) 28-06-2026 Wat...
PSALMS (2026)

PSALMS (2026)

 Psalms… Groot boek vol gebede, lofliedere, beloftes en profesieë aan die dieper kant. As jy uit die hawe met jou skip geseil het die dieper waters in, moenie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar gaan voort na die volmaakte. So is dit...
Die Deur van die skape (2026)

Die Deur van die skape (2026)

Johannes 10:1  Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van ‘n ander kant af inklim, hy is ‘n dief en ‘n rower.  2  Maar hy wat by die deur ingaan, is ‘n herder van die skape.  3  Vir hom maak...
Johannes (2025/26)

Johannes (2025/26)

(6) Want so lief het GOD die wêreld gehad – Johannes 3 v 8 – 18 (16-11-2025)Download In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.  Hy was in die begin by God.  Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een...