PSALMS (2026)

 Psalms… Groot boek vol gebede, lofliedere, beloftes en profesieë aan die dieper kant.

As jy uit die hawe met jou skip geseil het die dieper waters in, moenie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar gaan voort na die volmaakte. So is dit  wanneer ons Psalms lees; ons ag dit nie minder nie, maar besef dit is die diepte.