by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 14, 2026 | Bybelstudie
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 11, 2026 | Preke, Reekse
Johannes 4:46 Jesus het dan weer gekom te Kana in Galiléa, waar Hy die water wyn gemaak het. En daar was ‘n sekere koninklike beampte wie se seun in Kapérnaüm siek was. 47 Toe hy hoor dat Jesus uit Judéa in Galiléa gekom het, gaan hy na Hom en vra...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 10, 2026 | Preke
Geloftedag 2025 (LAAT Y NAAM GEHEILIG WORD) PDF Geloftedag 2025 – LAAT U NAAM GEHEILIG WORD (Wat beteken Geloftedag vir ons?) Matthéüs 6:9 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; :10 laat u koninkryk...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 27, 2025 | Bybelstudie
uit alle nasies en stamme en volke en talePDF Openbaring 5:9 Toe sing hulle ‘n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met U bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie, 10 ...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 12, 2025 | Preke, Reekse
(6) Want so lief het GOD die wêreld gehad – Johannes 3 v 8 – 18 (16-11-2025)Download In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 4, 2025 | Bybelstudie
Hoséa 1 (03-10-2025) Romeine 9:20 Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker sê: Waarom het u my so gemaak nie? 21 Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een voorwerp tot...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 14, 2025 | Preke, Reekse
Die Verbondsverhouding se oorsprong is die dag toe God ‘n verbond met Abraham, deur sy seun Isak en die se seun Jakob, en sy nageslag, gemaak het en dit met ‘n eed bevestig het. Die nageslag is die lede van die verbond en die beloftes van die verbond wat deur...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 3, 2025 | Bybelstudie
Efésiërs 1:1 Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 31, 2025 | Preke, Reekse
Kerk of Koninkryk (2025)PDF (1) Kerk Of Koninkryk? (31-08-2025) ‘n Kerk Die byeenkoms is ‘n aanbieding deur een persoon en die ander is passief. Die leier doen die aanbieding en is ook die hoof van die gebeure en die kerk. Die kerk is ook die gebou waar God is. Die...