by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 27, 2025 | Bybelstudie
Judas 1:1 Judas, ‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is: 2 Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word! 3 Geliefdes,...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 22, 2025 | Bybelstudie
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 23, 2025 | Bybelstudie
Die sabbat van Jesaja 66 vers 23. Jesaja 66:1 So sê die HERE: Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou? En waar die plek wat my rusplek sal wees? 2 Want my hand het al hierdie dinge...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 22, 2025 | Bybelstudie
2 Kronieke 7:11 En toe Salomo die huis van die HERE en die huis van die koning voltooi het, en alles wat in Salomo se hart gekom het om in die huis van die HERE en in sy huis te maak, voorspoedig uitgevoer het, 12 verskyn die HERE in die nag aan Salomo en sê vir hom:...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 13, 2025 | Preke, Reekse
Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme wat in die verstrooiing is:...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 9, 2025 | Bybelstudie
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 6, 2025 | Preke
Die duiwel. (06-07-2025) PDF Eségiël 28:1-26 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: (2) Mensekind, sê aan die vors van Tirus: So spreek die Here HERE: Omdat jou hart hoogmoedig was en jy gesê het: Ek is ‘n god, ek bewoon ‘n...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 22, 2025 | Preke, Reekse
Hou goeie moed (2025)PDF Johannes 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. Romeine 8:22-28 Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 15, 2025 | Preke
EK IS WAT EK IS – Dit is die Naam van die God wat aanbid moet word. Die uitspraak en die taal waarin ons dit sê, is nie belangrik nie, maar die betekenis is belangrik, want dit identifiseer die ware God tussen die afgode uit, wat hulle self voordoen as die...