AI en die laaste dae. (08-06-2025)

AI en die laaste dae. (08-06-2025)

AI en die laaste dae. (08-06-2025)PDF Ek hoor ‘n interessante gesprek oor AI waarin die programmeerder vertel wat sy onlangse ervaringe  met die rekenaartoestel was. Die programmeerder gee die AI ‘n opdrag om ‘n verandering binne sy eie program te maak, en dan...
Die hel (01-06-2025)

Die hel (01-06-2025)

Die hel (01-06-2025)PDF Die gedagte aan die hel is vir ons so vreesaanjaend dat ons die onderwerp eerder vermy, aanpas of selfs beweer dat daar nie ‘n hel bestaan nie. Volgens die Bybel is dit die ergste plek waar ‘n mens hom kan bevind en wanneer iemand daar sou...
‘n Verbondsgod (2025)

‘n Verbondsgod (2025)

‘n Verbondsgod, deel 1 (04-05-2025) PDF ‘n Verbondsgod, deel 2 (11-05-2025) PDF ‘n Verbondsgod, deel 3 (18-05-2025)PDF Banie Swanepoel: Die Almagtige maak ‘n verbond met Noag en met al die mense wat uit hulle voort sou kom en volgens hierdie verbond sal Hy nooit weer...
‘n Deugsame vrou. (27-04-2025)

‘n Deugsame vrou. (27-04-2025)

n Deugsame vrou (27-04-2025)PDF Banie Swanepoel: Génesis 2:18  Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ‘n hulp maak wat by hom pas. Spreuke 31:10-11  Alef. Wie sal ‘n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo...
OPENBARING (2025)

OPENBARING (2025)

OPENBARING 2025 (Profeties oor wat nog moet gebeur.) OPENBARING 2025. Voorwoord.(04-04-2025)PDF Aflewering 1 (11-04-2025) PDF Aflewering 2 (18-04-2025) PDF Aflewering 3 – Die Wederkoms deel 1 (25-04-2025) PDF Aflewering 4 – Die Wederkoms deel 2...
Drie enige GOD (2025)

Drie enige GOD (2025)

Banie Swanepoel: Drie enige God (30-03-2025)PDF 001 – Drie enige God (2025) Drie enige God is nie ‘n term wat uit die Bybel uit kom nie en daarom moet ons versigtig wees watter betekenis ons daaraan heg, omdat elke mens se definisie daarvan sal verskil. Volgens...