En die lewe gaan aan. (23-03-2025)

En die lewe gaan aan. (23-03-2025)

En die lewe gaan aan. (23-03-2025)PDF Banie Swanepoel: Deur die eeue het daar baie mense geleef en elkeen van hulle het verskillende omstandighede beleef. Ons kan terug kyk na sommige van hulle se lewens, maar ons sal dit altyd net kan doen as buitestaanders. Elkeen...
Johannes 3: 16 (09-03-2025)

Johannes 3: 16 (09-03-2025)

Johannes 3: 16 (2025)PDF Banie Swanepoel: Johannes 3:16  Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Die Skrifgedeelte waarop die evangelie van die...
Toegepaste geloof (23-02-2025)

Toegepaste geloof (23-02-2025)

Toegepaste geloof (2025)PDF Banie Swanepoel: Matthéüs 17:20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks...
Donald vat ons Amerika toe. (16-02-2025)

Donald vat ons Amerika toe. (16-02-2025)

Donald vat ons Amerika toe (16-02-2025)PDF Banie Swanepoel: Donald hoor ons hulpgeroep en verklaar dat ons na sy land toe kan kom en toe gebeur daar baie dinge wat ons herinner aan Donald vat ons Amerika toe. (16-02-2025) Donald hoor ons hulpgeroep en verklaar dat ons...
Wie is my naaste? (19-01-2025)

Wie is my naaste? (19-01-2025)

Wie is my naaste (19-01-2025 )PDF Banie Swanepoel: Lukas 10:27  En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself. Naaste is ‘n aanduiding van ‘n...
Die drie weë (12-01-2025)

Die drie weë (12-01-2025)

Die drie weë (12-01-2025) PDF Banie Swanepoel: Daar is drie weë, maar net een lei na die lewe. Ons almal is onwillekeurig op ‘n lewenspad wat eindig met die ewige dood. Daar is geweldige onsekerheid oor wat na die dood vir die mens voorlê. Sommige mense sê dat daar...