HOSÉA 2025

HOSÉA 2025

Hoséa 1 (03-10-2025) Romeine 9:20  Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker sê: Waarom het u my so gemaak nie? 21  Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een voorwerp tot...
Efésiërs (2025)

Efésiërs (2025)

Efésiërs 1:1  Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 2  Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus...