Hebreërs-Reeks (2017)

Banie Swanepoel

As jy Hebreërs lees om kennis bymekaar te maak, gaan jy sukkel. Hebreërs is ‘n Gees-boek en as jy dit lees vir wat daar staan, dan is dit van onskatbare waarde.

As jy Hebreërs lees in die letter, sal jy wonder hoekom dit nou eintlik in die Bybel is.

Hebreërs is ‘n opsomming van die evangelie van Yahshua.

Die groot boodskap van Hebreërs, kry ons in 10: 9 “het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om u wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg om die tweede te stel.

Hebreërs 1 en 2 (22-01-2017)

Hebreërs 3 en 4 (26-02-2017)

Hebreërs 5 en 6 (12-03-2017)

Hebreërs 7 (02-04-2017)

Hebreërs 8 A (09-04-2017)

Hebreërs 8 B (23-04-2017)

Hebreërs 9 (09-07-2017)

Hebreërs 10 (30-07-2017)

Hebreërs 11 (20-08-2017)

Hebreërs 12 (17-09-2017)

v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^v^

DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE