Pitkos Speellys 002

Hier onder volg die alfabetiese lys van PITKOS 002. “Scroll” bo deur die lys om die PITKOS te kry waarna jy soek.

1983 Vertaling

5 Basiese behoeftes ondergeskik aan die Koninkryk van GOD.

Aan die wat Hom verwag

Aangestel om vrug te dra

Abraham deur Melgisédek geseën

Ag die beproewinge as loutere vreugde, omdat dit die saligheid van jou siel bewerkstellig….

Al drie obeliske in ‘n vingerklap verby

ALLE dinge het deur Hom (Yahshua) ontstaan

Alles is nuut

Alles is oop en bloot voor GOD

Alles wat jy het, vir die nommer Een in jou lewe….

Al waarop jy kan aandring…

Al wat jy moet doen, is om te besluit.

As die bron skoon is, sal die water skoon wees.

As dit dan genoeg was..

As Ek die bloed sien, sal EK verbygaan…

As jy hoop op die ewige, lewe ondersoek jouself.

As jy met jou mond bely…

As jy nie IN HOM glo nie sal jy verlore gaan…

As jy nie vergewe nie, sal jy nie vergewe word nie….

As jy My soek met jou hele hart…

As jy protesteer teen die doop, dan…

As jy swaar kry, gaan lees die Psalms.

As jy teen My oortree…

As jy weer sien, is dit in die verlede….

As ons naamlik saam met Hom ly

Al waai die wind my tent om…

…baie sal probeer… Ek ken julle nie…

Bedink die dinge daarbo, want ons lewe nie meer vir hierdie lewe nie….

Beginsel van bekering

Bekeer jou. Kry daai bitter water uit jou uit.

Bemoediging uit Psalm 88

Bemoediging vir terwyl ons nog in die tentwoning is.

Beproewing is ter wille van ons

Besluit waar jy wil wees

Bid vir krag

Bly op jou knieë

Bose geeste

Burgerskap

Byt vas, daar is groot loon wat wag.

By Yahweh skuil ek – Psalm 11

Daar het ‘n verandering gebeur

…daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees…

Daarom moet ons die bron beskerm.

Daar is twee bronne van saad

Daar kom ‘n dag van afrekening.

Daar sal julle hart ook wees

Daar’s ‘n Weg wat Yahshua vir ons gemaak het

dan pas jy nie hier in nie…

…dan verander GOD se liefde in wraak…

Dat ons dit nie moet hoor nie…

Deur al die eeue, bly GOD dieselfde.

Deur Sy wonde het daar vir ons genesing gekom

Die 7000 sal daar altyd wees

Die anderkant van liefde

Die bediening van die dood.

Die beginsel van die Nuwe Verbond

Die begin van ‘n baie lang pad

Die boom van inligting

Die betekenis is vir ons kosbaar

Die Bybel is reg

Die dag kom wanneer jy voor die Regter verskyn

Die doel van die mak olyftakke wat afgebreek was

Die draak en die eerste dier

Die eenvoudige glo alles

Die einde

Die fondament van jou hart, word gevorm deur omstandighede.

Die Gees is die nuwe mens se kompas

Die Gees verander jou

Die geheim is getrouheid

Die gevalle engele

Die heiden van die Nuwe Testament misverstaan

Die hoer van Babilon – Kom uit haar uit My volk

Die Israeliete en heidene van Romeine

Die karakter van sonde

Die kerk is nog daar binne

Die KIND: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors.

Die klimaks van die eeue – emosies en gevoelens

Die onderwerp van ander gode

Die oorsaak van die evangelie

Die Paaslam GOD self

Die priester van die ou lewe moet eers uit die tempel uitgaan

Die Samaritaan misverstaan

Die Satan het die gemeente gekaap

Die “scary”-siklus van die mens…

Die slegte saad misverstaan

Die tabernakel en die moderne kerk

Die tweede dier, merk, naam, getal van naam

Die verlore seun misverstaan

Die vleesmens se bestemming

Die volk het nie verstaan wie GOD is nie

Die wet van die Orde van Melgisédek, is die karakter van GOD

Die Woord is die enigste goeie saad

Diensknegte, wees julle here onderdanig met alle vrees

Di’s die deel wat ons mis lees…

Di’s die Magtige van Jakob…

Di’s jou keuse..

Di’s jou lewe en jy het net een…

Di’s nie ‘n ingestelde verhouding nie

Di’s wat ons moet glo

Dit dreig elke liewe dag om te gebeur…

Dit gaan nie “Airy Fairy” wees nie…

Dit gaan seer wees, maar volhard.

Dit is dieselfde Persoon wat die Verlosser was

Dit is geen raaisel nie…

Dit is nie maklik nie, maar ons moet dit alles aflê.

Dit is nié Psalm 83 wat besig is om te gebeur nie…

Dit is ‘n verskriklike dag…

Dit is verby!

Dit is vir ons genoeg…

Dit vat “effort”.

Dit is wat die VADER van Yahshua sê.

Dit moet ‘n sondelose mens wees

Doderyk toe sonder sonde

Doel van die hoëpriester

Doen dit

Doopboodskap

Drie leuens oor GOD

Drie stappe

Eienskappe van ‘n lid van die liggaam

Eienskappe van ons gees

Eiewys

Ek dink ek het iets verdien…

EK gaan met jou ‘n ooreenkoms maak, Noag…

EK gaan nooit op My Woord terug nie…

Ek het woord ontvang

Ek is tot alles in staat

Ek sal julle rus gee vir julle siele

Ek sal U prys en U Naam in die Midde van My broers verkondig

Ek veroordeel jou ook nie, maar jy móét ophou daarmee…

Ek vrees nie die dood nie

Ekstra olie is ‘n moet

Elkeen is in staat om dit self te doen

En dan wonder ons waarom is daar ‘n hel?

En die Koning sal antwoord…

en dit is Abraham tot geregtigheid gereken…

…en maak vir julle ‘n nuwe hart en ‘n nuwe gees…

Enige iets wat lewe groei

Fisiese vleesmens

Gaan kyk wat is aan die gang daar…

Gaan maak skoon in jou lewe

Gaan ons gereed wees?

Gaan prioritiseer jou lewe

Gebarste reënbakke

Gebede en smeking

Gebore as ‘n vleesmens, maar die Bybel is vir die Geesmens.

Gebore met ‘n uitstaande rekening

Gee ag, anders gaan jy wegdryf.

Geen Gees, is jy doodsbeendere…

Geen gesag in jou lewe bo Yahshua nie

Geesgeboorte beteken: lewe om te kan…

Geestelike hoogmoed

Geestelike leerskool van GOD

Geloof en gehoorsaamheid is nie dieselfde ding nie

Geloof word gevolg deur gehoorsaamheid

Genade en geregtigheid

Genade op genade…

Geregtigheid van GOD in Hom

Gesalf met vreugdeolie

Getrouheid

Gevolg van sonde

Gewilde snaar

GOD betaal self die prys

GOD dit met ‘n eed gewaarborg

GOD droog al die trane af

GOD gee rigting…

GOD het self besluit wat Hy is

GOD is…

GOD is geen mens dat Hy sou lieg nie

GOD se rus

GOD se voorsiening…

GOD verander nie om jou te akkomodeer nie

GOD werk nie op dwang nie

Godsaligheid saam met vergenoegdheid

Goeie nuus – Tot meer in staat

groot rooi lig GEVAAR

Hebreërs 1: 1 en 2

Hebreërs 4: 11 – 16 Die regte tyd.

Help jouself…

Het die kruis dan nie GOD se liefde verander nie?

Het die Messias dan nie vir ál die ander nasies ook gesterf nie?

Het die Nuwe Testament dan nie alles verander nie?

Hierdie goed moet gebeur

Hierdie kant of, daardie kant…

Hoe belangrik is hoop?

Hoe bou jy geloof?

Hoe lyk hierdie mense?

Hoe lyk iemand wat die Gees het?

Hoe lyk vandag se kerk?

Hoe soek ek Hom?

Hoe toevallig!

Hoe werk geloof?

Hoe word ek dan gered?

Hoekom gaan ons kerk toe?

Hoekom moet ek die Gees hê?

Hoëpriester namens die volk

Hoop val nie sommer net in jou skoot nie

Hopeloosheid van die ryk man.

Hou op om dit te sê, dit is harde woorde…

Hou vas jou hoop tot die einde toe

Hulle kon nie teruggaan nie

Hulle sal vergaan, maar U bly…

…hulle vang jou so maklik.

Hy het dit nie gesê nie

Hy het een volk lief tot vandag toe.

Hy het Hom met GOD gelykgestel

Hy het Sy heerlikheid verlaat

Hy is die Reddende Regterhand van die VADER

HY is nie ons “tjommie” nie… (verskriklik, met grimmigheid en toorngloed)

Hy ook in Hoséa sê…

Hy praat met ons…

Hy praat met wedergebore manne en vroue…

Hy sal jou nooit begewe en nooit verlaat nie…

Hy vorm- en maak jou vir die ewigheid

Indien Yahshua nie GOD is nie, dan mag ons Hom nie aanbid nie,

In die begin…

In kort – Verlossing uit Egipte

Is die Gees werklik in jou?

Is dit moontlik om totale vertroue in die Almagtige te hê

Is dit so?

Jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping

Jabes se gebed en vervulde profetiese beloftes

Johannes se evangelie

Jou menslike verstand kan dit nie beredeneer nie

Jou versiering moet innerlik wees…

Jou verskonings gaan nie help nie

Jou vermoëns behaag GOD nie…

Jou werke red jou nie maar jou werke verraai jou.

Julle, julle des te meer beywer…

Julle was soos dwalende skape

Julle wat onder die wet wil wees…

“julle werke” en “ons hoop”…

Jy bekeer jou hart, nie jou vlees nie.

Jy bring NUL van die Ou Testament in die Nuwe Testament

Jy gaan geoordeel word

Jy gaan skade ly met besittings…

Jy gaan vrees soos nog nooit in jou lewe nie

Jy het die potensiaal, maar dit is jou besluit…

Jy is die nuwe sak…

Jy is nie ‘n Sondag-Christen nie

Jy kan nie deel word van hiérdie Testament deur werke nie

Jy kan nie iemand haat as jy GOD liefhet nie

Jy kan nie liefhê uit jou eie nie

Jy kan nie uit twee boeke gelyk lees nie

Jy móét aanskuif

Jy moet bereid wees om jou geloof te evalueer

Jy moet die geheelbeeld hê

Jy moet die vlees daar uit hou

Jy moet hom afsterf…

Jy moet jou hart verander

Jy moet jouself verloën (2)

Jy moet jouself verloën

Jy moet ‘n besluit neem

Jy moet net vashou

Jy moet onwrikbaar vashou

Jy moet soos ‘n kindjie word

Jy móét weet…

Jy moet weet wat jy glo

Jy’s in dieselfde bootjie…

Jy waag jou lewe…

Jy weet nie eens jy is ‘n teiken nie

Jy word nie deur iemand anders se geloof gered nie

Jy word ‘n ligdraer

Kom uit haar uit My volk

1 Korinthiërs 13: 11 – 13

2 Korinthiërs 5

Kronologie om te sien hoe die dinge by mekaar inpas

  • Verbond met Abraham.
  • Israel en sy verbonsdkinders in Egipte.
  • GOD bevestig Sy verbond met Jakob se nageslag.
  • Hoekom het GOD met Abraham en sy nageslag ‘n verbond gemaak?
  • Verander die Skrif, sodat dit by vandag inpas.
  • Stamverband – 12 Volke binne een nasie.
  • Israel en Juda.
  • Die skeuring van die volk Israel.
  • Israel verwerp en weggevoer word heidene. Juda word ook weggevoer.
  • Is die nageslag van Jakob nou net die een stam?
  • Wat word nou van die belofte wat aan Abraham gemaak is?
  • Het die kruis nie dalk die nageslag van Jakob verander nie?
  • Die doel van die kruis – Versoening.
  • Die Nuwe Verbond.
  • Die middelmuur van skeiding afgebreek.

Kruisig vir “ek”

Kwantiteit of kwaliteit

Laat hy wat wil roem…

Lees binne konteks

Liefde > geregtigheid > vergelding > wraak…

Liefde skakel nie af nie

Losprys…

Maak dan dood julle lede wat op die aarde is

Maak diamante bymekaar

…maar di’s nie wat Hy sê nie…

Maar in Deuteronómium sê Hy…

maar Moses het aangehou…

…maar van die Seun, U troon o GOD…

Maar waar sê die Bybel dit is verkeerd om gay te wees?

Maar was dit nie al wat nodig was nie?

Mag ons GOD ken?

Martin Luther: “Is dit die waarheid?”

Melk en vaste spys

Mensgees

Mislei en verlei

Misverstand

Moenie bang wees nie, doen iets…

Moenie betrokke raak nie

Moenie hoop op jou …

Moenie jou hart verhard nie

Moses aanwysing Yahshua toe

Moses vra genade

My Kneg Dawid sal oor hulle Koning wees

my maatstaf

‘n Baie spesiale Mens

‘n Gejaag na wind

‘n Gelykenis sodat ons kan verstaan

‘n Goddelike Boek

‘n Harde hart kan nie die evangelie hoor nie

‘n Hele land vol kakiebos

‘n Kerkengel en ‘n huisduiwel

‘n Kinkel in die kabel

‘n Lewendige hond, is beter as ‘n dooie leeu.

‘n Lam word geslag

‘n Magtige werktuig in VADER se Hand…

‘n Openbaring uit Openbaring

‘n Verbond vs. ‘n testament

‘n Verskoning om die sin te verdraai…

‘n Waarborg van die Allerhoogste

‘n Waarborg van GOD

‘n Waarskuwing van die Koning

Nagmaal in ‘n volwasse gesindheid

Na Hóm moet julle luister

Nee dankie, ek sal my eie heil uitwerk.

Neem ‘n besluit, dit is jóú lewe, hardloop van dit weg…

Net ‘n middel tot ‘n doel.

NG-Kerk, verdedig jouself.

“Nice” is vals

Nie bo jou krag nie

Nodige beproewinge vir einddoel van geloof

Nou hoe werk misleiding?

Nou kan ons tot GOD nader, met vrymoedigheid…

Nou waarom groei die Geesmens nie?

Nou waarvoor bid ek dan?

November 2023

Offers… Dit is net stories

of ons dan lewe en of ons sterwe…

Omdat die dogters van Sion…

Omdat dit met jou swaar gaan

omdat hulle Hom nie ken wat My gestuur het…

Omdat ons die vrees van Yahweh ken

Om een stuk hout te wees

Om jou sterk te maak

om kragtig te stry vir die geloof…

Om ‘n beter opstanding te kan verkry

Ongeloof voor die Jordaan

“Ongelowige” Thomas

Ongesuurde brode

Ons almal is in ‘n tentwoning

Ons begeer van nature verkeerd

Ons doen nie kerk nie

Ons en die hele skepping ten goede vir dit waarheen ons op pad is

Ons gesindheid bepaal of ons VADER hoor.

Ons het hoop

Ons het ook vandag ‘n boekrol

Ons Hoëpriester

Ons is nie van hierdie wêreld nie

Ons móét heiligmaking nastreef, anders sal ons GOD nie sien nie

Ons kan nog ‘n Gees kry

Ons pas by Hom aan, Hy pas nie by ons aan nie…

Ons pas mekaar op

Ons sien Hom, naamlik Yahshua.

Ons wat het, is onder verpligting…

Ons word fonteine

Ons voorbeeld in alles…

Ons worstelstryd het ‘n “expiry date”…

Ontwaak, jy wat slaap…

Oorwinnaars oor Satan

Op die “payroll” van die Satan

Op die regte tyd

Pas op dat niemand julle mislei nie.

Pas op vir ‘n versie-evangelie

Paulus se evangelie

Petrol op jou boom

Petrus se evangelie

Pottebakker

“Probleem-situasie” as gevolg van GOD se geregtigheid.

Profesie van ons lewe vandag

Rooi lig…

… sal hy My Woord bewaar…

Salig is julle wat…

Sekerheid van die hoop tot die einde toe

Sê vir my waaroor dit gaan

Skielik word dit ‘n kerk…

Skryf die wêreld af en leef in gereedheid

Skuldig, skuldig, skuldig….

Slegs in Christus het jy krag

Smeek vir genade.

Sodat ons Sy voetstappe kan navolg

So ietsie uit Psalm 139

So is elkeen wat deur die Gees gelei word

Só moet julle dan bid

So moet julle dit eet…

Sodat hulle nie sou glo en gered word nie… Dit gaan oor geloof.

Sodat julle in My vrede kan hê

Sonde moet vergeld word

Sonder die Bloed, is daar geen reiniging nie.

Sonder inligting, is jy hopeloos…

Sonder ‘n motief

Soos daar ook in die 2de Psalm geskrywe is…

soos die Duiwel na Eva toe…

St. Bartolomeus-nag-slagting 23 – 24 Augustus 1572

Staan terug en sien die groter prentjie.

Stéfanus en Jakobus.

Sterk geloof word gebou deur beproewing

Stukkie profete-geskiedenis

Sy Goddelike krag het ons verander

Sy liefde geld net as Hy nommer een in jou lewe is…

Sy vrede

Ter wille van die Koninkryk van GOD.

Toe word ons familie van die Koning

Tot hierdie boete betaal is

Tot ons die Jordaan oorsteek

Traag geword het om te hoor

Twee huise

Twee redes

VADER doen jou geen onreg aan nie.

VADER is bewus van jou

VADER verklaar Yahshua as Hoëpriester volgens die orde van Melgisédek

Vandag as Hy met jou praat

Vandag het Ek U gegenenreer

Vandag het Ek U gegenenreer…

Vat die spieël en meet jouself…

Verbind die kolletjies

Verborgenhede en openbaringe…

Verder is die koninkryk van die hemele …

Vergelyk dit met jou lensiesop

Verlos uit Egipte

Vermaan mekaar elke dag

Vermanings aan geredde mense…

Vernuwing

Vervulling van gebeure in ons lewe

Vlees en Gees

Voete was

Volhard en behou die hoop, ons skuif aan…

Volmaakte Hoëpriester

Voorbeelde van verkondiging…

Voorsiening in die woestyn

Voorwaardes vir lidmaatskap

Vredesverbond

Vurk in die pad

Waaraan herinner dit ons?

Waarom is die hel soos ‘n nagmerrie?

Waar’s die beloofde land?

Wandel jy soos HY gewandel het, of wandel jy soos jý wil wandel?

Wanneer is jy deel van die liggaam van Messias?

Wanneer realiseer die Nuwe Verbond vir my?

Wanopvattings van geloof

Want daai ou het vir hom gebid

Want hierdie gesindheid moet in julle wees…

Want hierdie Melgisédek was…

Want kyk, julle loon is groot in die hemel…

Want ons het traag geword om te hoor

want sonder My kan julle niks doen nie…

Wat baat dit jy het nie die bewys van jou geloof, naamlik die werke van jou geloof nie?

Wat die tekens van die tyd betref

Water red…

Wat gebeur met die vrede van die wêreld?

Wat het van ons sonde geword?

Wat is die mens?

Wat is jou doel?

Wat ‘n verskrilklike begrip..

Wat ‘n wonderlike GOD!

Wat is ons bron van inligting met betrekking tot GOD en die mens?

Wat is ons vaste hoop?

Wat maak jy met jou 24 uur?

Wat sal dit ‘n mens baat?

Wat se vrugte dra jy?

Wat van Rut, sy was dan ‘n Moabiet?

Wees bly… besluit dit.

Wees gewaarsku..

Watter gees het jy en watter gees soek GOD?

Watter plan kan EK maak?

Wees ‘n bietjie agterdogtig.

Wees gereed…

Wees konsekwent…

Wees nugter en volhard tot die einde toe

Weg van saligheid in geregtigheid

Wie is die Engel van Yahweh?

Wie is Melgisédek?

Word wakker, maak jou saak reg…

Yahshua het ook ‘n gees

Yahshua is nie hierdie wêreld se heerser nie…

Yashua sê “Bly in My…”

Yahshua sê “Ek Is die oplossing”…

Yahweh beloof hulp

Yahweh het ook ‘n siel

Yahweh is my Herder

Yahweh was die Offer

Yahweh wil Homself aan ons openbaar

Yweraars vir die oorlewering van die vaders

Ywer na volkome sekerheid