Pitkos Speellys 003

Hier onder volg die alfabetiese lys van PITKOS 003. “Scroll” bo deur die lys om die PITKOS te kry waarna jy soek.

2 Miljard Christene loop agter die dier aan…

1948 is ‘n Sataniese opvoering.

… want dit is in my binnekant.

‘n Blywende besitting in die hemele het.

‘n Gebod is ‘n opdrag van GOD.

‘n Liggaam sonder vlees en bloed…

‘n Mens kan deur die Duiwel beïnvloed word.

‘n Nare verhaal…

‘n Voortrefliker bediening wettiglik verkry.

“Almal” word gered, God het “almal” lief, ons is “almal equal”, God het nie meer ‘n uitverkore volk nie.

Alles, of niks…

Alles wat soos lig lyk, is nie noodwendig lig nie.

Alles word neergeskryf…

As daar ‘n waarheid in die wêreld is, dan sal die Satan dit vervang met ‘n leuen.

As jy dit kon gesien het, hoe sou jou lewe gelyk het?

As jy My liefgehad het…

As jy nie storm nie…

As jy nie weet nie, gaan GOD nie vir jou sorg nie…

As jy vrees, vertrou jy GOD nie.

Beproefde geloof tot lof en eer…

Besit niks, sodat…

Besny, ter wille van…

Beywer julle…

Bid ‘n bietjie verder.

Bietjie inligting oor Jeremia.

Bly weg van die suurdeeg…

Daai “My” is nie ek en jy nie, dit is Hý.

Daar is ‘n verskil tussen die twee persone.

Daar is twee uiteindes vir ons..

Daar’s fout met jou as jy met iemand praat en jy kyk vir sy skaduwee…

Daar is nie ‘n “tick”-lysie nie, maar daar is wel riglyne

Daar kom ‘n dag… en dit is spoedig.

Dag en nag het nie by die kruis opgehou nie.

Dan gaan die Verderwer nie by jou verbygaan nie…

dan sal Hy ons met vuur verteer…

Dan stamp jy weer jou kop, maar dit maak nie saak nie…

Dan word ons beproefd verklaar…

dat ons oë geopen mag word..

Deur die geloof het Moses…

Deur die wet is ek vir die wet dood en daarom kan die wet my nie veroordeel nie.

Deur My bloed en nie deur jou werke nie…

Deur wat ons doen en wat ons dink.

Di’s bloot, liefde

Di’s hoe jy ‘n Israeliet word

Di’s ‘n vreugde!

Di’s groot woorde…

Di’s in jou hart en in jou verstand.

Di’s nie goed genoeg nie…

Di’s toe vir jou makliker om die leuen te glo…

Di’s waar ons nou trek… (2024)

Die arrestasie is vir die vleesmens.

Die beproewinge is nie verniet nie…

Die Bybel gaan oor die herstel van die skepping van GOD.

Die dood is die begin.

Die een vervang die ander een, die Liggaam vervang die offers.

Die enigste manier om onder die wet van Moses uit te kom.

Die geaardheid van die Koninkryk van GOD.

Die Gees is soos elektrisiteit…

Die geheim – wandel deur die Gees.

Die geheim om met swaarkry te handel…

Die getuies is nog daar…

Die groot boodskap van Hebreërs.

Die hoop is voorwaardelik.

Die kleinkind van Farao, in vandag se tyd…

Die kodewoord –  Op die regte tyd.

Die kodewoord is verander.

Die koms van die Koning.

Die koninkryk van GOD is ‘n werklikheid!

Die krone is nie simbolies nie…

Die nuwe een praat in jou hart…

Die Pasga moes presies só gehou word.

Die profesie en vervulling van hoe ons van ons sonde ontslae kan word.

Die Prins op die wit perd kom om die koninkryk van die Bose te vernietig.

Die sabbat-kaart.

Die seën van Jakob.

Die skaduwee is net die beeld…

Die smal weg is geregtigheid.

Die tyd van herstelling was Yahshua.

Die vleesmens gaan die geesmens doodmaak…

Die voorbereiding wat die Satan vir ons maak…

Die wet en die profete getuig van ons verlossing.

Die wet heers oor jou, so lank as wat jy lewe.

Die wet is die skaduwee, Yahshua is die persoon…

Die wet kon nie tot volmaaktheid lei nie.

Die wet was om die vleesmens te beheer…

Die wet wat ek nie kan lees nie, is vir my dwaasheid…

Dienaars van ‘n nuwe testament.

Dieselfde mense, maar ‘n ander verbond.

Dink aan My gebreekte liggaam.

Di’s ‘n opdrag.

Dit beteken dat ek weer gebore moet word…

Dit bly agter…

Dit gaan alles oopgemaak word…

Dit gaan oor jou geestelike groei.

Dit is ‘n baie moeilike kopskuif.

Dit is ‘n moeilike pad, maar dit is die énigste pad…

Dit is ‘n verbode evangelie.

Dit is dan ek sonder reëls en di’s fataal…

Dit is iets wat kan maak dat jy nie vergewe kan word nie…

Dit is maklik om gered te word…

Dit is My verbond met jou…

Dit is ‘n gevaarlike ding om GOD uit te daag…

Dit is nie ‘n “fairytale” nie…

Dit is nie ‘n ritueel nie.

Dit klink reg, maar hier is die rooi lig…

Dit kos ‘n prys…

Dit stuur net af op een ding…

Dit vat sewe uit sewe…

Doop, want ons moet sterf…

Dorings en distels, di’s so gesê…

Duisternis blokkeer die Lig

Een leuen en daar is Eva verlore..

Ek doen nie meer sonde nie… kan dit waar wees?

Ek het ‘n baie groter verwagting as Suid-Afrika…

Ek is ‘n Christen in ‘n gemaksone…

Ek is ‘n slim ou, ek wéét hoe…

Ék is jou Pasga…

Ek is nie jou genie, wat kyk dat dit elke dag goed met jou gaan nie.

Ek kort ‘n bietjie hulp, dit is vir my te moeilik…

Ek moet ‘n “kindertjies” word…

Ek soek ‘n beter vaderland, ‘n hemelse…

Ek stel nie die voorwaardes nie.

Ek wil nie hier wees nie, hoe kom ek hier uit?

Elkeen van ons bepaal self wat ons deel is in die koninkryk van GOD.

En daarom kan Yahshua nié Hoëpriester wees volgens die orde van Aäron nie…

En ons? Wat sou ons gedoen het?

en watter ander gebod ook al…

“eye-opener”

Filippense 4: 4 sê…

Gaan dit vir ons beter wees, of slegter?

Gaan kyk na ander mense se situasies met wie dit sleg gaan..

Gaan toets dit…

Gee oor, om ‘n beter opstanding te verkry.

Geestelike dinge uit die Bybel bevraagteken ons, maar ons bevraagteken nie ons dominee nie…

Gelukkig is jy, as jy dit snap.

Génesis 6

God, of Mammon…

GOD se gesindheid teenoor Sy volk.

Hebreërs 8: 13

Hebreërs is ‘n opsomming van die evangelie van Yahshua.

Het die Duiwel gesag in ons lewe en oor ons omstandighede?

Het jy ‘n ark gebou?

Het julle gehoor wat staan daar?

het My siel geen welbehae in hom nie …

“hét”, beteken verlede tyd.

Hier’s die opdrag…

Hier’s konflik op pad…

Hierdie brief word aan almal gestuur.

Hierdie keer is daar niemand wat Sy pad gelyk moet maak nie…

Hierdie saak is onregverdig.

Hierdie wêreld draai om Mammon.

Hoe dryf mens ‘n duiwel uit?

Hoe groter ons geloof, hoe meer behaag dit GOD.

Hoe kry ek daai “gewete-liggie” dood?

Hoe kry ek dit reg om in die Koninkryk van GOD in te gaan?

Hoe kry ek my gewete stil oor my sonde van my verlede?

Hoe kyk ek na benoudheid?

Hoe lyk ‘n openbaring?

Hoe lyk die huis?

Hoe moet ek nou weet?

Hoe wil ons wees in die toekomstige lewe?

Hoekom bly mense in die duisternis?

Hoekom het ek ‘n Hoëpriester nodig?

Hoekom kry ons teëspoed en probleme in ons lewe?

Hoekom was dit nodig vir ‘n nuwe priesterorde?

Hoop op GOD.

Hulle is leraars in die gemeente.

Hy gaan bereik dit waarmee Hy besig is.

Hy het in my krot kom intrek, omdat Hy my liefgehad het…

Hy het nie net daar gesit en daaroor gepraat nie…

hy soek ongelukkig by die oorlewering…

Hy vergeld elke daad…

Idee in ons agterkop, van dit is hoe ‘n Christen lyk.

Iets anders baie interessants het in die Tuin van Eden gebeur.

in die boekrol is dit van My geskrywe.

In ons hart mag dit nie aan ons behoort nie…

Is die Jode ‘n geslag?

Is die swart hond besig om my te bedrieg?

Is dit dieselfde mense?

Is dit links, of is dit regs?

Is Ek vir jou tot aanstoot?

Jy is wys en verstandig, daarom sien jy dit nie.

Israel en Juda is ‘n letterlike nasie.

Is jy getrou, of ontrou?

Julle is welkom in My koninkryk, vind dit net…

Jy dan, ek het ‘n boodskap vir jou…

Jy gaan beslis navorsing doen.

Jy gaan soek Hom…

Jy het dit verkeerd verstaan…

Jy kan dit net los, GOD het so gesê…

Jy kan nie bly by melkkos nie, want jy gaan terugval.

Jy kan nie geloof afdwing nie…

Jy kan nie Moses se wette toepas, in die orde van Melgisédek nie.

Jy kan nie na Levi toe gaan vir genade nie en jy moet die insette van die Heilige Gees kry…

Jy mag nie die betaling gaan doen nie.

Jy moet dan weet…

Jy moet die naelstring knip tussen jou en die tabernakel.

Jy moet Hom eet en jy moet Hom glo.

Jy moet nog ‘n keer gebore word.

Jy moét weer gebore word.

Jy sal dit bewaar vir die ewige lewe.

Jy speel met vuur, die aanhou van sonde verhard jou hart…

Jy verloor beheer.

Jy word veroordeel deur die wet waaronder jy is.

Jy word… verslaaf.

Jy’s gebore in die moeilikheid.

Kan ons vir VADER intree?

Ken ek Hom? Weet ek wie Hy is?

Kerk en Jood-kultuur.

Kerke, organisasies en die gemeente van GOD.

Kies reg…

Kom Hy juis om die hele skepping te herstel.

Kry die groter prentjie, dit is die toestand van GOD se skepping.

Kyk, in die boekrol is dit van My geskrywe.

Laat ons, want jy kan dit oorwin.

Laat Sy wil geskied, maar doen steeds jou deel…

Let op wie Yahshua is…

Liefde en vrees vir Mammon…

Loof Yahweh, want Hy het Jakob uitverkies!

Los die dinge van die wêreld, jy sal nie bo jou kragte getoets word nie.

Los die wraak en vergelding vir My.

Maak daai deur oop…

Maak jou gereed om jou Skepper te ontmoet…

Maar wie is jy, o mens…

Mammon se beheer…

Maria was nie ‘n maagd nie.

Melgisédek is nie Aäron nie en Aäron is nie Melgisédek nie.

Mensebehaer = dood, dood = hel…

Met goddelike vergelding…

Moenie ‘n rede soek om nie gedoop te word nie.

Moenie dat dit jou terughou nie…

Moenie die décor skuif nie.

Moenie die Gees weerstaan nie…

Moenie dwaal nie en moenie moeg word om goed te doen nie.

Moenie haastig wees nie…

Moenie my oordeel nie.

Moenie na Hiskía luister nie…

Moenie wegvlug van beproewing nie…

Moet dit nie doen nie…

Money makes the world go round…

Moses het ontslae van dit geraak…

My voorspoed tel nul.

My vyande en my vyande…

Nadat julle die wil van GOD gedoen het…

Nee, jy hoef niks te interpeteer nie.

Nie Hollywood-liefde nie…

Nou dit is goeie nuus, maar dit klink soos ‘n weerspreking…

Nou hoe kry ek ‘n belt om my kop?

Nou hoe werk die koninkryk van GOD?

Nou kan ons tot GOD nader, met vrymoedigheid…

Nou verstaan jy…

Nou waar het hierdie uitverkiesing gebeur?

Nou waar is die koninkryk van GOD vandag?

Nou waar kom sang in?

Nou wat gebeur as jy die evangelie hoor?

Nou wie is Mammon?

Omdat ons humanisties grootgemaak is…

Om dit vir ons maklik te maak.

Om te sê daar’s nie ‘n hond nie, gaan nie help nie…

Onder ‘n wanindruk.

Ongelukkig is ons as Christene uitgelewer aan rituele…

Ons almal het dit nodig…

Ons het maar een kans…

Ons het vrymoedigheid vir twee redes.

Ons hoef nie te wonder nie…

Ons hoop… ons móét dit bedink.

Ons is nou nog in dáái tyd.

Ons is ook in die storm.

Ons kennis van die koninkryk van GOD, begin by Génesis…

Ons mense soek redes om nie te glo nie.

Ons moet dit stukkend slaan…

Ons moet van ons eie kant af kyk.

Ons praktiese probleem is, is dat ons ewige wesens is.

Ons sal nie… Toets ons maar.

Ons sê ons glo in Hom, maar ons weet van Hom niks nie…

Ons vrees aanpassing…

Ons wil hierdie Skrif voor ons oë sien gebeur.

Ons word nie vernuwe nie, want ons is te hard…

Oorhandig die sleutels, jy moet Hom glo vir die uitkoms…

Pas op dat Satan julle nie mislei nie.

Pas op vir die propaganda!

Pas op vir die waarsêende geeste…

Pas op vir julle self.

Pas op, die sigbare dinge is tydelik…

Pas op waarmee jy besig is.

Permanent in ‘n stryd.

Petrus, hoe doen jy daai som?

Probeer jy dit teëwerk, of sien jy die groter prentjie?

Raadpleeg net die Handleiding.

Salig is hy wat die toets deurstaan het…

Salomo se lewe.

“Self” is ons vyand.

Simboliese geloofsskaal.

Sit aan My regterhand, totdat…

So, is dit dan nie die Duiwel wat ons aanval nie?

So moet julle dan bid.

Sodat ek saam met Hom geopenbaar kan word.

Sodat Hy soos ons kan wees…

Soek eers die konikryk van GOD en sy geregtigheid…

Sondebewustheid.

Sonder om te weet…

Sonder toedoen van mensehande…

Steek ons net weg, dat Hy ons nie sien nie…

Sterf, kry die ou mens dood.

Swaar, eensame woorde, “Het U van my vergeet?”

“Swart hond” – vlees, “Wit hond” – Gees

swelgery en swaarkry

Sy Koninkryk op risiko geplaas, ter wille van ons…

Sy liefde red ons nie…

Sy volk is nié die wat bekeer is nie…

Sý volk se bloed sal onskuldig verklaar word, die ander volke gaan na die dal van Jósafat…

Talk is cheap…

Ter wille van die Koninkryk van GOD.

Ter wille van onsself.

Toets – eienskappe van die Gees en van die vlees.

Tot reiniging van die gewete.

Totdat Sy vyande gemaak is ‘n voetbank van Sy voete.

Twee maniere om die Bybel te lees.

Twee voorskrifte hoe om die Duiwel te hanteer.

VADER sê dit móét rêrig gebeur…

VADER weet van jou…

Verdienste maak genade dood.

Vergelding, positief en negatief.

Vergelding, wraak en vergifnis…

Verhouding met die Almagtige.

Verleier, leuenaar, mensemoordenaar, duiwelbesetter.

Verskil tussen vleesgetrouheid en Geesgetrouheid.

Versoeking.

Vertrou VADER binne-in beproewing.

Vir Sy volk.

Vlees-besnydenis gaan jou niks help nie…

Voor My is geen God geformeer nie, en ná My sal daar geeneen wees nie.

Voorspoed is die uitsondering…

Waak en bid…

Waar is jou hart?

Waar kry ek die antwoord?

Waar’s ek in hierdie Boek?

Waar wil julle nog geslaan word?

Waarom behaag geloof GOD?

Wanneer dink Hy nie meer aan ons sonde nie?

Wanneer gaan hierdie gebeur?

Wanneer gaan jy begin vrug dra?

Wanneer kan jy weer gedoop word?

Want as hierdie letter is, gaan dit jou nêrens bring nie.

Want jy was nie daar nie…

Want Sy bloed kan my bloed herstel…

Ware troos is nie net mooi woorde nie.

Was Yahshua dan nog altyd mens?

Wat baat dit… (2016)

Wat bedink jy?

Wat gebeur toe met die koninkryksgebied van GOD?

Wat beteken dit nou? ‘n Béter opstanding?

Wat doen die doop?

Wat gebeur as jy teen GOD rebelleer?

Wat het julle uitgegaan om te sien?

Wat is die orde van Aäron en wat is die orde van Melgisédek?

Wat is die waarde van die orde van Aäron vandag?

Wat is dit nou eintlik wat moet kom? (Die koninkryk van GOD)

Wat is hierdie vrugte?

Wat is hierdie water op die dorsland?

Wat is lig?

Wat moet ons doen?

Wat nou van die wet?

Wat se wonderwerk het ons vandag?

We all stand together…

Wees geduldig…

Wees onderdanig aan elke menslike verordening.

Wees getrou in jou roeping.

Werk in die Oesland…

Wie gaan gered word?

Wie is die baas van hierdie wêreld?

Wie is die Christus van die Bybel?

Wie onder julle luister na hierdie dinge?

Wraak bereik vergelding.

Y A H – YAH

Yahshua in Getsémané.

Yahshua sê: “EK IS die blye boodskap.”

Yahshua verduidelik hoe belangrik getrouheid is.

Yahweh is nie letter nie…