Paulus en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
Ek besweer julle by die Here dat hierdie brief aan al die heilige broeders voorgelees word. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.