by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 24, 2022 | Preke
Die wilde olyf (03-04-2016) PDF – Banie Swanepoel: Toe Yahshua leringe gebring het, het Hy somtyds met ‘n individu gepraat en soms met ‘n menigte, maar nooit was dit ‘n faktor of die mense tevrede met Sy lering was nie. Inteendeel is daar gevalle wat Sy...