by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 22, 2025 | Preke
Hou goeie moed (2025)PDF Johannes 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. Romeine 8:22-28 Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame...