by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 14, 2024 | Preke, Reekse
Die ontstaan van die Kerk (2024) PDF – Banie Swanepoel: 2000 jaar gelede gebeur daar iets in Jerusalem wat die duiwel onkant vang: Die profesieë ontknoop nie soos wat hy dit verstaan het nie. Sy toegang tot die hemele word ingeperk. (001 – Satan se nederlaag en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 7, 2024 | Preke
Geloof vra opoffering (07-04-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is geloof? Dit waarvan ons oortuig is. Dit wat ons optrede bepaal. Waar kom ons aan dit wat ons glo? Ons glo dít waarmee ons grootgeword het. Ons hou vas aan geloof wat pas by lewensstyl. Ons...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 4, 2024 | Uncategorized
Paasnaweek (31-03-2024) PDF Easter weekend (31-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Paasnaweek gaan oor die kruisiging en opstanding van Yahshua, Paasnaweek handel ook oor paashase en paaseiers Maar waar lees ons van Paasfees in die Bybel? Die RKK is die organisasie...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 4, 2024 | Preke
Bly gefokus (17-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is besig om te gebeur? Matthéüs 24:1-13 En Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys. 2 En Jesus sê vir hulle: Sien julle al...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 4, 2024 | Preke
Die doop – 10 vrae met antwoorde (10-03-2024) PDF – Stefan Botha: Wie is dit wat sê dat mense gedoop moet word? Wat is die doop? Klein doop, of groot doop? Vervang die doop die besnydenis? Wie kan en moet gedoop word? Red die doop ons? Waarom moet ‘n persoon...