Misverstaan (13-11-2016)

Misverstaan (13-11-2016)

Misverstaan (13-11-2016) PDF – Banie Swanepoel: Daar is soveel goed in die Skrif, alhoewel dit oop en bloot is, wat ons misverstaan, want daar is iemand wat nie wil hê dat ons moet weet wat daar staan nie, want die waarheid maak ons vry en daardie iemand wil nie...
Lasarus se hoop (26-06-2016)

Lasarus se hoop (26-06-2016)

Lasarus se hoop (26-06-2016) PDF – Banie Swanepoel: Baie mense gee hulleself oor aan sekere dinge as gevolg van hopeloosheid. Baie mense pleeg selfs selfmoord, omdat hulle geen uitkoms vir hulle probleme sien nie. In hierdie boodskap kyk ons na die “gelykenis”...