‘n Nuwe Mens   24-04-2016

‘n Nuwe Mens 24-04-2016

‘n Nuwe Mens 24-04-2016 PDF – Banie Swanepoel: Elkeen van ons word ‘n nuwe mens, of is ‘n nuwe mens, maar dit is nie iets wat gebeur en di’s verby nie. Dit groei. Di’s lewe. Luister maar die boodskap, al dink jy, jy ken dit, want onthou, dit groei....
Kies die seën of die vloek (20-11-2016)

Kies die seën of die vloek (20-11-2016)

Kies die seën of die vloek (20-11-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons lees van die seën en die vloek in Deuteronómium en hoe dit van toepassing is op ons lewe. Elke oomblik van ons lewe is ‘n geleentheid vir lig of vir duister. Vir die Koninkryk of teen die...
Inligting en Teeninligting (10-07-2016)

Inligting en Teeninligting (10-07-2016)

Inligting en Teeninligting (10-07-2016) PDF – Banie Swanepoel: Teen-inligting is enige inligting wat daar is om jou deurmekaar te maak. Dit kan verkeerde inligting of gemengde inligting of by-inligting genoem word. Ons is redelik afhanklik van inligting vir...