by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Hoop (12-06-2016) PDF – Banie Swanepoel: Hoop is ‘n begrip wat ons as gevolg van ons taal verkeerd verstaan, dat hoop eintlik ‘n wens geword het. Soos bv. as ek sê ek hoop dit gaan reën, dat ek eintlik wens dit gaan reën en dat dit sodoende eintlik nie meer ‘n...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Josef (26-03-2017) PDF – Banie Swanepoel: Josef se lewe is ‘n praktiese voorbeeld van ons lewens. Josef het net normaal sy lewe gelei, maar VADER het hom só dramaties kon gebruik in sy lewe. Baie keer as ons kyk na die geloofshelde, dan dink ons dit was maar net...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Sit af daai lig (11-06-2017) PDF – Banie Swanepoel: Wat is lig? Lig skyn in die duisternis. Maak nie saak hoe donker dit is nie. As jy ‘n kers aansteek, of ‘n lig aanskakel, verdryf dit die duisternis… Altyd. Die duisternis kan nooit die lig oorweldig nie. Dit...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Hierdie lewe maak nie sin (28-05-2017) PDF – Banie Swanepoel: Ons almal kom van tyd-tot-tyd by ‘n begrafnis. ‘n Begrafnis is altyd iets wat jou na realiteit toe ruk, want jy gaan maar net met jou lewe aan en elke dag rol maar net die volgende dag in en jy stry...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Laat dit oor aan God, oorhandig die sleutels (27-08-2017) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie aardse bestaan kan ons vergelyk met ‘n toneelspel waarin jy ‘n rol het wat jy moet speel en alles wat met ons gebeur, is in die décor, want ons is reisigers… Ons is op pad...