by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 16, 2024 | Preke
Omdat ék so sê… (15-09-2024) PDF Banie Swanepoel: Lukas 4: 5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die duiwel sê vir Hom: Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 8, 2024 | Preke
Wat is ‘n verhouding met YHWH? (08-09-2024)PDF Banie Swanepoel: Ons kan ons lewe lank God dien en aanbid, maar aan die einde daarvan, hoor ons dalk hierdie woorde van God af: Hebreërs 3:10-11 Daarom het Ek vertoornd geword op daardie geslag en gesê: Altyd dwaal...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 1, 2024 | Preke
Kan die Duiwel mense aanval? (01-09-2024) PDF Banie Swanepoel: Openbaring 20: 10 En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid. ...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 30, 2024 | Bybelstudie
MATTHÉÜS 2 Die wyse manne uit die Ooste. 1 EN toe Jesus te Betlehem in Judéa gebore is, in die dae van koning Herodes, het daar wyse manne uit die Ooste in Jerusalem aangekom 2 en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 25, 2024 | Preke
Om Hom te kan ken (25-08-2024) PDF Banie Swanepoel: Psalm 34: 12 Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer. Filippense 3:7-11 Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag. 8 Ja waarlik, ek ag ook...