HOSÉA 2025

HOSÉA 2025

Hoséa 1 (03-10-2025) Romeine 9:20  Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker sê: Waarom het u my so gemaak nie? 21  Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een voorwerp tot...
Efésiërs (2025)

Efésiërs (2025)

Efésiërs 1:1  Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 2  Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus...
JUDAS (26-08-2025)

JUDAS (26-08-2025)

Judas 1:1  Judas, ‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is:  2  Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!  3  Geliefdes,...
Die sabbat van Jesaja 66: 23.

Die sabbat van Jesaja 66: 23.

Die sabbat van Jesaja 66 vers 23. Jesaja 66:1  So sê die HERE: Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou? En waar die plek wat my rusplek sal wees? 2  Want my hand het al hierdie dinge...