by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 29, 2022 | Preke
Sonder die Bybel sou ons dit nie geweet het nie (21-08-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons is so gewoond aan die Bybel en die hele wêreld wat die Bybel afkraak, is net so gewoond aan die Bybel, want almal verwys maar altyd terug in die geskiedenis na die Bybel,...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 28, 2022 | Preke
Sommige het ons vooruitgegaan (21-01-2018) PDF – Banie Swanepoel: As die Woord van GOD nie binne jou is nie, sal die benouheid jou oorval. Yhahsua se Woord is lewendig en Hy sê as ons Hom nie eet nie, het ons geen deel aan Hom nie. Dan bly ons dood… 1 Petrus...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 24, 2022 | Preke
Slegs een doelwit vir ons lewe (05-10-2014) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is vir die jeug, maar soos die Woord van GOD werk, sal daar vir ons elkeen ‘n boodskap in opgesluit wees. As ‘n jongeling “jeug”, kyk jy vorentoe met die wete jou hele volwasse...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 23, 2022 | Preke
Sodat ek HOM kan ken (22-05-2016) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie is ‘n baie groot onderwerp, want dit gaan oor Yahweh… Sodat ons HOM kan ken. Om GOD te bedink, is Goddelik en ‘n mens se verstand kan dit nie doen nie. So kan ons maklik onder ‘n wanindruk kom oor...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 22, 2022 | Preke
Sien Elohim my ook raak? (28-06-2015) PDF – Banie Swanepoel: Sien Elohim my ook raak? ‘n Kosbare boodskap wat jy in jou hart kan bêre… 1 Petrus 1:6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou—as dit nodig is—’n kort tydjie bedroef onder allerhande...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 14, 2022 | Preke, Reekse
Wat Ons Sien En Wat Ons Daarmee Maak. (2022) PDF – Stefan Botha: Die klem op hierdie boodskap is drie-delig: Wat sien óns? of Wát sien ons? of Wat síén ons? Ons vertrou op ons geestelike leiers om ons op die pad te vat, maar die verantwoordelikheid lê by elkeen...