by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 17, 2022 | Preke, Reekse
Yahshua se woorde aan ons (2022) PDF – Banie Swanepoel: Die Woorde van Yahshua behoort elkeen van ons lewens nie net te beïnvloed nie, maar ons te transformeer. 001 (17-07-2022) 002 (24-07-2022) 003 (07-08-2022) 004 (21-08-2022) 005 (28-08-2022) 006 (11-09-2022)...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 13, 2022 | Preke
Petrus, Johannes en Paulus se Evangelies (11-12-2016) PDF – Banie Swanepoel: Dit is belangrik dat ons die erns besef met Wie en waarmee ons besig is en die tyd uitkoop, want die dae is boos. In die Ou Verbond was jy verplig om die sabbat te hou. Hoeveel kans het...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 12, 2022 | Preke
Nuwe-Wêreldorde se beplanning geopenbaar. (05-12-2015) PDF – Banie Swanepoel: Daar is soveel opinies oor wat die laaste dae vir ons inhou. Ons maak beplannings rondom dit wat ons glo ons moet verwag, maar dan gebeur dit nie. Kom ons kyk wat staan in die Skrif en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 11, 2022 | Preke
Israel in die Nuwe Verbond (28-06-2014) PDF – Banie Swanepoel: Daar is redelik verwarring as gevolg van die wêreld waarin ons leef en dit het die volk “Israel”, ‘n kerk of ‘n organisasie gemaak. Ons as mense wat die waarheid ken rondom Israel en die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 11, 2022 | Preke
Jy Moet Weer Voortgebring Word (08-03-2015) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie tema is ‘n tema van lewe en dood. Dit is nie ‘n kompetiesie nie. Dit is nie wie is die slimste nie. Dit is nie wie gaan die geveg wen nie, want nie een van ons gaan die uitkoms sien, voor...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 8, 2022 | Preke
Net ‘n tydelike tentwoning (07-08-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons almal is in ‘n tentwoning, of ons nou hier op die aarde bou, of nie… ons gaan aanskuif. Abraham het in tente gewoon, want hy het nie geleef vir hierdie tydelikheid nie. 2 Korinthiërs...