by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 8, 2022 | Preke
Is jy gereed? (Paasnaweek 16-04-2017) PDF – Banie Swanepoel: Ons praat van ‘n “Pasgakamp” en ‘n “Pasganaweek” of ‘n “Paasnaweek”, dan wonder mens waar pas dit nou in? Daar is baie dinge in ons lewe wat gebeur wat ons net aanvaar. Dit is verkeerd. Ons moet vra...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 7, 2022 | Preke
Laat U Naam geheilig word (Pasgakamp 10-04-2015) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie tema “Laat U naam geheilig word”, is ‘n baie moeilike begrip as ‘n mens dit met die verstand bedink, want ongelukkig is die hart die bedrieglikste van alle dinge. Jy mag dalk dink...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 7, 2022 | Preke
Misverstaan (13-11-2016) PDF – Banie Swanepoel: Daar is soveel goed in die Skrif, alhoewel dit oop en bloot is, wat ons misverstaan, want daar is iemand wat nie wil hê dat ons moet weet wat daar staan nie, want die waarheid maak ons vry en daardie iemand wil nie...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 7, 2022 | Preke
Lasarus se hoop (26-06-2016) PDF – Banie Swanepoel: Baie mense gee hulleself oor aan sekere dinge as gevolg van hopeloosheid. Baie mense pleeg selfs selfmoord, omdat hulle geen uitkoms vir hulle probleme sien nie. In hierdie boodskap kyk ons na die “gelykenis”...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 7, 2022 | Preke
Hy sal ons nooit begewe en nooit verlaat nie (28-02-2016) PDF – Banie Swanepoel: Die tyd wat ons in leef, is nie ‘n maklike tyd nie en die tyd wat vir ons voorlê, gaan ‘n baie moeilike tyd wees. Nie net in ons land nie, maar wêreldwyd lê swaar tye voor. Ons kom...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 6, 2022 | Preke
Hoekom, Waarvan en Hoe moet ek verlos word? (31-05-2015) PDF – Banie Swanepoel: Waar het jy die eerste keer te doen gekry met die evangelie? Wat was vir jou gesê en wat het jou oortuig? Was jy oortuig deur die evangelie of was jy oortuig deur die persoon wie met...