by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 30, 2022 | Preke
Die Bybel is ons padkaart – die Heilige Gees ons Kompas (13-11-2015) PDF – Banie Swanepoel: Die Bybel is ons kaart en die kompas die Heilige Gees… Baie geykte woorde, maar soos die tyd vorder en die aanslae meer word, kort ons die kaart en die kompas en is...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 30, 2022 | Preke
My eie klein wêreldjie (03-05-2015) PDF – Banie Swanepoel: Elkeen van ons is net een mens en jy leef net ‘n kort tydperk, in ‘n sekere omgewing. Dit veroorsaak baie keer dat jy alles meet aan dit waarmee jy bekend is. Jou omstandighede bepaal grootliks jou...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 24, 2022 | Preke
Die wilde olyf (03-04-2016) PDF – Banie Swanepoel: Toe Yahshua leringe gebring het, het Hy somtyds met ‘n individu gepraat en soms met ‘n menigte, maar nooit was dit ‘n faktor of die mense tevrede met Sy lering was nie. Inteendeel is daar gevalle wat Sy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 22, 2022 | Preke, Reekse
Die Uitverkiesing (2022) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskappe volg opmekaar. Dit is belangrik om dit in volgorde te luister. 001 Die Uitverkiesing – Voor die grondlegging van die wêreld (15.05.2022) 002 Die uitverkiesing – GOD kies uit as gevolg...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 8, 2022 | Preke
– Banie Swanepoel: Wat ons doen, doen ons dit omdat ons glo ons gaan geregtigheid daardeur verdien, of doen ons wat ons doen, omdat ons optree volgens wat ons...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 1, 2022 | Preke
Bemoedig Mekaar (05-2022) PDF – Banie Swanepoel: 001 Bemoedig Mekaar (Hoe Bemoedig Mens Iemand?) 01-05-2022 002 Bemoedig Mekaar (Berei jouself voor vir wanneer slegte dinge oor jou pad kom) 08-05-2022 001 Bemoedig Mekaar (Hoe Bemoedig Mens Iemand?) 01-05-2022...