by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 25, 2025 | Preke
Onderskei Die By en die Vlieg. (25-05-2025)PDF Banie Swanepoel: Hierdie lesing is slegs vir die volgende tipe mense: Wat vir hulle self kan dink en nie afhanklik is van ander mense se oortuiginge nie. Wat die vermoë het om logies te kan dink Wat nie ‘n ander agenda...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | May 4, 2025 | Preke, Reekse
‘n Verbondsgod, deel 1 (04-05-2025) PDF ‘n Verbondsgod, deel 2 (11-05-2025) PDF ‘n Verbondsgod, deel 3 (18-05-2025)PDF Banie Swanepoel: Die Almagtige maak ‘n verbond met Noag en met al die mense wat uit hulle voort sou kom en volgens hierdie verbond sal Hy nooit weer...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 27, 2025 | Preke
n Deugsame vrou (27-04-2025)PDF Banie Swanepoel: Génesis 2:18 Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ‘n hulp maak wat by hom pas. Spreuke 31:10-11 Alef. Wie sal ‘n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Apr 13, 2025 | Preke, Reekse
Is dit nou die einde van die Boervolk (04-2025)PDF Banie Swanepoel: Die blankes in Suid Afrika, en veral die Afrikaner blankes, is nie welkom in hulle eie land nie, maar word deur die ander rasse gehaat en dit word openlik gesê. 001 – Is dit nou die einde van...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 30, 2025 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: Drie enige God (30-03-2025)PDF 001 – Drie enige God (2025) Drie enige God is nie ‘n term wat uit die Bybel uit kom nie en daarom moet ons versigtig wees watter betekenis ons daaraan heg, omdat elke mens se definisie daarvan sal verskil. Volgens...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 23, 2025 | Preke
En die lewe gaan aan. (23-03-2025)PDF Banie Swanepoel: Deur die eeue het daar baie mense geleef en elkeen van hulle het verskillende omstandighede beleef. Ons kan terug kyk na sommige van hulle se lewens, maar ons sal dit altyd net kan doen as buitestaanders. Elkeen...