Of ek lewe en of ek sterwe (18-07-2021)

Of ek lewe en of ek sterwe (18-07-2021)

Of ek lewe en of ek sterwe (18-07-2021) PDF – Banie Swanepoel: Om te lewe en om te beplan asof jy die dood kan voorkom, is onverstandig, want jy kan nie. As ons die dood nie kan vryspring nie, kan ons voorkom dat ons vrees? Génesis 2:16  En die HERE God het...
Hoekom moet ons vergewe? (11-07-2021)

Hoekom moet ons vergewe? (11-07-2021)

Hoekom moet ons vergewe? (11-07-2021) PDF – Banie Swanepoel: Vergifnis is iets wat ons elke dag in die oë staar, maar dit is nie iets wat ons maklik regkry nie. As mens net ‘n opdrag kry: ‘Doen dit’ maar jy verstaan nie hoekom nie, kan dit moeilik wees. Kom ons...
Van die Pasga tot die Nagmaal (04-07-2021)

Van die Pasga tot die Nagmaal (04-07-2021)

Van die Pasga tot die Nagmaal (04-07-2021) PDF – Banie Swanepoel: Dit is belangrik om uitklaring oor die onderwerp te kry, omdat bymekaarkomste moeilik raak en dan is daar behoefte vir Nagmaal en dan duik daar baie vrae op oor die “hoe” en die “mag” daarvan. Wat...
Praat hulle van my? (06-06-2021)

Praat hulle van my? (06-06-2021)

Praat hulle van my? (06-06-2021) PDF – Stefan Botha: Ons is geneig om so graag ons eie kop te wil volg, dan laat ons ‘n spoor van verwoesting na wat ons laat opeindig op ‘n plek waar nie een van ons wil wees nie. 1 Petrus 1:3  Geseënd is die God en Vader...
Ontmoet die moderne Jood (2021)

Ontmoet die moderne Jood (2021)

Ontmoet die moderne Jood (2021) PDF – Banie Swanepoel: 001 Ontmoet die moderne Jood (Hulle sê…) 16-05-2021 002 Ontmoet die moderne Jood (Is die moderne Jood die volk van GOD?) 23-05-2021 003 Ontmoet die moderne Jood (Herstel van Israel) 13-06-2021 004 Ontmoet...