Is Daar Gif In Die Brood? (29-09-2019)

Is Daar Gif In Die Brood? (29-09-2019)

Banie Swanepoel: Ons almal het brood en water nodig om te kan oorleef. As jy brood of water met gif inkry, sal jy sterwe. Dieselfde geld vir ons op Geestelike gebied. Yahshua is die brood van die lewe en Hy is die lewendige water. (Die Nagmaal is net ‘n simboliek...
Drie Godsdienste (01-09-2019)

Drie Godsdienste (01-09-2019)

Banie Swanepoel: In hierdie reeks word drie godsdienste met mekaar vergelyk. Christen-, Islam- en die Joodse godsdiens. Staan terug asof jy ‘n buitestaander is en sien die ooreenkomste tussen hierdie drie godsdienste, dan meet jy waarmee jy besig is. Een van die drie...
Die Doop (13-02-2022)

Die Doop (13-02-2022)

Banie Swanepoel: Hoekom moet ons gedoop word? Die doel met hierdie boodskap is om die doop met ‘n baie elementêre en tog met diepte te verduidelik. Maklik om te verstaan, maklik om te verduidelik en maklik om ‘n besluit te kan neem. Hoekom moet ons gedoop word ? Die...
Onseker Oor Môre (30-01-2022)

Onseker Oor Môre (30-01-2022)

Banie Swanepoel: Daar is twee tipe mense: Die wat onseker is oor die dag van môre en die wat seker is oor die dag van môre. As jy onseker is oor die dag van môre, dan is daar ‘n manier om seker te wees. As jy seker is oor die dag van môre, dan het jy vrede en jy het...