Waaroor gaan die Bybel? (2024)

Waaroor gaan die Bybel? (2024)

Waaroor gaan die Bybel? (2024) PDF Banie Swanepoel: Die Bybel gaan nét oor die herstel van die skepping van God. 001 – Waaroor gaan die Bybel? (24-11-2024) Die Bybel gaan nét oor die herstel van die skepping van God wat verwoes lê en ons as mense vorm net ‘n...
Die Antichris (2024)

Die Antichris (2024)

Die Antichris (2024) PDF Banie Swanepoel: Die rede waarom ons as soekers baie keer sukkel om die openbaring van God se waarheid te kry, is omdat ons reeds ‘n vooraf besluit in ons hart het betreffende ‘n onderwerp. Die Antichris is so ‘n onderwerp. Hoewel meeste mense...
Die “Wegraping” (03-11-2024)

Die “Wegraping” (03-11-2024)

Die wegraping 03-11-2024 PDF Banie Swanepoel: Die “wegraping” is ‘n geloof onder sommige Christene wat glo dat alle gelowiges deur Yahshua weggeraap gaan word en dan saam met Hom hemel toe gaan en dit gebeur met sy tweede koms. Hulle glo hierdie is ‘n geheime koms en...
Hoop (27-10-2024)

Hoop (27-10-2024)

Hoop (27-10-2024)PDF Banie Swanepoel: Alle mense het probleme en ons almal soek na hoop. Hoop is ‘n ander situasie wat ons huidige situasie sal verbeter. As ek net die plaas erf, sal my finansiële probleme opgelos wees. As die operasie ‘n sukses is, sal my...
Jeróbeam se nalatenskap (10-2024)

Jeróbeam se nalatenskap (10-2024)

Jeróbeam se nalatingskap (10-2024) PDF Banie Swanepoel: Ons verhouding met die Almagtige kan nie op ons voorwaardes wees nie. Waar kom ons vorm van aanbidding vandaan? Hoekom is daar so baie verskille tussen denominasies? Is dit sonde om Hom anders te aanbid as wat Hy...
Die Israeliete se God (2024)

Die Israeliete se God (2024)

Die Israeliete se God (09-2024) PDF Banie Swanepoel: 001 Die Israeliete se God (22-09-2024) Die Israeliete het ‘n God wat geen ander volk het nie. Net hulle kan Hom hulle God noem. Anders as met ander volke, het die Israeliete nie hulle God gekies nie, maar Hy het...