by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 9, 2025 | Preke, Reekse
Johannes 3: 16 (2025)PDF Banie Swanepoel: Johannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Die Skrifgedeelte waarop die evangelie van die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 23, 2025 | Preke
Toegepaste geloof (2025)PDF Banie Swanepoel: Matthéüs 17:20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 16, 2025 | Preke
Donald vat ons Amerika toe (16-02-2025)PDF Banie Swanepoel: Donald hoor ons hulpgeroep en verklaar dat ons na sy land toe kan kom en toe gebeur daar baie dinge wat ons herinner aan Donald vat ons Amerika toe. (16-02-2025) Donald hoor ons hulpgeroep en verklaar dat ons...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 2, 2025 | Preke, Reekse
Kan ‘n mens se gebed GOD beïnvloed? (02-2025)PDF Banie Swanepoel: 001 – Kan ‘n mens se gebed GOD beïnvloed? (02-02-2025) Génesis 18:16 Toe staan die manne daarvandaan op, en hulle het gekyk na die kant van Sodom; en Abraham het saam met hulle gegaan om...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 26, 2025 | Preke
Waar kom “mis leiding” vandaan? (26-01-2025)PDF Banie Swanepoel: Die tyd toe Moses met God ontmoet het op die berg Sinai, het dit so lank gevat dat die volk gedink het dat Moses nie weer terugkom nie. Die God wat hulle uit Egipte uitgelei het se stem...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 20, 2025 | Preke
Wie is my naaste (19-01-2025 )PDF Banie Swanepoel: Lukas 10:27 En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself. Naaste is ‘n aanduiding van ‘n...