by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jan 11, 2026 | Preke, Reekse
Johannes 4:46 Jesus het dan weer gekom te Kana in Galiléa, waar Hy die water wyn gemaak het. En daar was ‘n sekere koninklike beampte wie se seun in Kapérnaüm siek was. 47 Toe hy hoor dat Jesus uit Judéa in Galiléa gekom het, gaan hy na Hom en vra...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 12, 2025 | Preke, Reekse
(6) Want so lief het GOD die wêreld gehad – Johannes 3 v 8 – 18 (16-11-2025)Download In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 14, 2025 | Preke, Reekse
Die Verbondsverhouding se oorsprong is die dag toe God ‘n verbond met Abraham, deur sy seun Isak en die se seun Jakob, en sy nageslag, gemaak het en dit met ‘n eed bevestig het. Die nageslag is die lede van die verbond en die beloftes van die verbond wat deur...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Aug 31, 2025 | Preke, Reekse
Kerk of Koninkryk (2025)PDF (1) Kerk Of Koninkryk? (31-08-2025) ‘n Kerk Die byeenkoms is ‘n aanbieding deur een persoon en die ander is passief. Die leier doen die aanbieding en is ook die hoof van die gebeure en die kerk. Die kerk is ook die gebou waar God is. Die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 13, 2025 | Preke, Reekse
Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme wat in die verstrooiing is:...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 22, 2025 | Preke, Reekse
Hou goeie moed (2025)PDF Johannes 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. Romeine 8:22-28 Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame...