by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 30, 2025 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: Drie enige God (30-03-2025)PDF 001 – Drie enige God (2025) Drie enige God is nie ‘n term wat uit die Bybel uit kom nie en daarom moet ons versigtig wees watter betekenis ons daaraan heg, omdat elke mens se definisie daarvan sal verskil. Volgens...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Mar 9, 2025 | Preke, Reekse
Johannes 3: 16 (2025)PDF Banie Swanepoel: Johannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Die Skrifgedeelte waarop die evangelie van die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 2, 2025 | Preke, Reekse
Kan ‘n mens se gebed GOD beïnvloed? (02-2025)PDF Banie Swanepoel: 001 – Kan ‘n mens se gebed GOD beïnvloed? (02-02-2025) Génesis 18:16 Toe staan die manne daarvandaan op, en hulle het gekyk na die kant van Sodom; en Abraham het saam met hulle gegaan om...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Dec 8, 2024 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: Desember 2024 en daarna (12-2024) PDF Huidige Gebeure: Oorlog in Oekraïne. Oorlog in Midde-Ooste (Sirië). Trump word president. Mense se harte beswyk van vrees, vind geen sin in die lewe nie. Ly smart en lewe swaar. 001 – Desember 2024 en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 24, 2024 | Preke, Reekse
Waaroor gaan die Bybel? (2024) PDF Banie Swanepoel: Die Bybel gaan nét oor die herstel van die skepping van God. 001 – Waaroor gaan die Bybel? (24-11-2024) Die Bybel gaan nét oor die herstel van die skepping van God wat verwoes lê en ons as mense vorm net ‘n...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Nov 10, 2024 | Preke, Reekse
Die Antichris (2024) PDF Banie Swanepoel: Die rede waarom ons as soekers baie keer sukkel om die openbaring van God se waarheid te kry, is omdat ons reeds ‘n vooraf besluit in ons hart het betreffende ‘n onderwerp. Die Antichris is so ‘n onderwerp. Hoewel meeste mense...