1 PETRUS (2023)

1 PETRUS (2023)

1 PETRUS (2023) PDF – Banie Swanepoel: 001 1 PETRUS 1 (04-06-2023) 002 1 PETRUS 2: 1 – 10 (‘n Uitverkore geslag)  (11-06-2023) 003 1 PETRUS 2: 11 – 25  (Bywoners en vreemdelinge) (18-06-2023) 004 1 PETRUS 3: 1 – 18 (GOD is niemand se skuldenaar...
Gídeon (2023)

Gídeon (2023)

Gídeon (2023) PDF – Stefan Botha: 001 Voorbereiding vir die stryd (23-04-2023) 002 In die stryd (30-04-2023) 001 Voorbereiding vir die stryd (23-04-2023) Rigters 6:1  Maar toe die kinders van Israel gedoen het wat verkeerd was in die oë van die HERE, het...
Kronologie van die Wederkoms (2023)

Kronologie van die Wederkoms (2023)

Kronologie van die Wederkoms (2023) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie reeks handel oor die kronologie van Die Wederkoms en dit begin dan ook by Die Wederkoms, sodat ons ‘n raamwerk het van die volgorde van die verwagte gebeure vanaf Die Wederkoms. Iets nuttigs om...
Die Geestelike Gawes  (19-02-2023)

Die Geestelike Gawes (19-02-2023)

Die Geestelike Gawes (19-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Ons is almal geïndoktrineer. As jy iemand vir tien jaar lank geglo het, maar skielik ontdek jy die persoon het al die tyd vir jou gelieg, dan moet jy daai leuens uit jou hart kry, maar dit vat ‘n proses en...