Die Geestelike Gawes  (19-02-2023)

Die Geestelike Gawes (19-02-2023)

Die Geestelike Gawes (19-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Ons is almal geïndoktrineer. As jy iemand vir tien jaar lank geglo het, maar skielik ontdek jy die persoon het al die tyd vir jou gelieg, dan moet jy daai leuens uit jou hart kry, maar dit vat ‘n proses en...
Nege vrae (14-02-2023)

Nege vrae (14-02-2023)

– Banie Swanepoel: Daar is twee maniere om te treur met die totsiens-sê van ‘n geliefde… 1 Thessalonicense 4:13  Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die...
Wat is die waarheid? (12-02-2023)

Wat is die waarheid? (12-02-2023)

Wat is die waarheid? (12-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Baie algemene boodskap, maar waar trek jy met die waarheid? Is jy nog op die regte spoor? Die Satan smokkel met ons koppe om die waarheid uit te haal en die leuen in te sit, in elke aspek van die lewe....
Waarom vas ons? (05-02-2023)

Waarom vas ons? (05-02-2023)

Waarom vas ons? (05-02-2023) PDF – Banie Swanepoel: Vasting is vir die meeste van ons vreemd, maar in die Skrif lees ons van verskeie gebeurtenisse rondom vas. So, kom ons kyk met hierdie boodskap wat se geheimenisse vir ons opgeteken is, rondom vasting....
Egbreuk (29-01-2023)

Egbreuk (29-01-2023)

Egbreuk (29-01-2023) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap lig die verskil tussen egskeiding en egbreuk uit. Die Skrif sê GOD haat egskeiding, maar dat egbreuk ‘n taboe is. Maleági 2:14  En julle vra: Waarom? Omdat die HERE getuie is tussen jou en die...
Hou goeie moed (22-01-2023)

Hou goeie moed (22-01-2023)

Hou goeie moed (22-01-2023) PDF – Banie Swanepoel: Luister gerus die vorige boodskap “Hoe om staande te bly”, want hierdie boodskap sluit daarby aan. Iemand wat baie besittings het, het GOD nie nodig nie. As jy ‘n gemaklike lewe het en dit gaan net...
Hoe om staande te bly (15-01-2023)

Hoe om staande te bly (15-01-2023)

Hoe om staande te bly (15-01-2023) PDF – Banie Swanepoel: As iemand jou waarsku om staande te bly, moet jy weet daar kom ‘n moeilike tyd. Soos wat die pilare van die samelewing begin verkrummel begin die mense van hierdie samelewing moed verloor, omdat die...
Op op te som (11-12-2022)

Op op te som (11-12-2022)

Op op te som (11-12-2022) PDF – Banie Swanepoel: Ons is almal verlore en het ‘n Verlosser nodig. Romeine 3:23  want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God… Die skepping is vervloek ter wille van die mens en hierdie nare plek waar...
Die optrede van ‘n gelowige (04-12-2022)

Die optrede van ‘n gelowige (04-12-2022)

Die optrede van ‘n gelowige (04-12-2022) PDF – Banie Swanepoel: Bedink ‘n bietjie die volgende… Hoe lyk ‘n gelowige? Wat is die beeld in my hart oor ‘n gelowige? Wat is die maatstaf waarmee ek geloof meet? Die wêreld se maatstaf, of die Woord van GOD? As jy...