Hoor en verhoording van gebed (2017)

Hoor en verhoording van gebed (2017)

Hoor en verhoording van gebed (2017) PDF – Banie Swanepoel: “Hoor” en “verhoording” klink asof dit dieselfde betekenis het, maar dit het nie. Psalms is vol getuies van mense wat dieselfde voel as ons. Hoe moet ek maak dat VADER my gebed verhoor? Selfs Dawid, wat...
Die Tien Gebooie (04-06-2017)

Die Tien Gebooie (04-06-2017)

Die Tien Gebooie (04-06-2017) PDF – Banie Swanepoel: Dit is verbasend wat se invloed die tien gebooie nog steeds elke dag op verskillende mense se geestelike, gedagtewerêld het. Die tien gebooie is iets waarvoor ons baie respek het wat ‘n baie belangrike deel...
Die Koninkryk van GOD (03-09-2017)

Die Koninkryk van GOD (03-09-2017)

Die Koninkryk van GOD (03-09-2017) PDF – Banie Swanepoel: Baie keer as ons ‘n gebed afsluit, dan sê ons “ter wille van U Koninkryk”. Wat beteken dit? Yahshua leer ons om te bid “laat U Koninkryk kom”. Hy sê ook “Soek eers die Koninkryk van GOD en al hierdie...
Hoekom was die prys so duur? (14-08-2016)

Hoekom was die prys so duur? (14-08-2016)

Hoekom was die prys so duur? (14-08-2016) PDF – Banie Swanepoel: Wonder jy ook soms hoekom moes Yahshua aan die kruis sterf? Hoekom moes iemand doodgaan? Hoekom moes GOD mens word om hierdie saak te besleg? Was daar nie ‘n ander manier nie? Kom ons gaan deur die...
Die Evangelie (05-02-2016)

Die Evangelie (05-02-2016)

Die Evangelie (05-02-2016) PDF – Banie Swanepoel: Wanneer jy hierdie boodskap luister, maak jou hart oop. Sterf die wêreld af. Wat is die evangelie? Yahshua het Sy dissipels opdrag gegee om die evangelie aan die ganse mensdom te verkondig. As jy jouself as ‘n...
Ware hoop vir die toekoms (2019)

Ware hoop vir die toekoms (2019)

Ware hoop vir die toekoms (2019) PDF – Banie Swanepoel: Die laaste negentien jaar in Suid-Afrika, was nie goeie jare nie. Dit was jare van agteruitgang. Baie van ons probeer dit miskyk en ignoreer. Daar is ‘n paar van ons wat nog in ‘n goeie situasie is en dink...
As Hy weer kom (11-08-2019)

As Hy weer kom (11-08-2019)

As Hy weer kom (11-08-2019) PDF – Banie Swanepoel: As Hy weer kom, kom haal Hy Sy pêrels. Hoe gaan dit lyk as Hy weer kom, want genoemde liedjie skep ‘n sekere beeld in jou kop en daar is baie dinge wat ‘n beeld in jou gedagtes skep wat nie noodwendig reg is...
Alles is genade (11-09-2016)

Alles is genade (11-09-2016)

Alles is genade (11-09-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons het sekere dinge in ons wat ons geërf het wat ons sê dit is hoe die lewe werk, dit is hoe die evangelie werk en dit is hoe VADER werk, maar dan is dit nie so nie. Dan moet VADER hard met ons praat, maar...
Wat gebeur na die dood? (14-07-2019)

Wat gebeur na die dood? (14-07-2019)

Wat gebeur na die dood? (14-07-2019) PDF – Banie Swanepoel: Niemand het nog van die dood af teruggekom om vir ons te sê hoe dit daar lyk nie en die enigste plek wat ons weet waar om te kyk, is die Woord van GOD. Elkeen kan die Woord van GOD lees soos hy wil en...