by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 19, 2022 | Preke
Banie Swanepoel: Ons leef op die aarde al vir sesduisend jaar, geslagte kom en gaan, maar die meeste van ons het nie eintlik ‘n idee wat gebeur nie. Dit is soos ‘n film wat jy kyk, maar jy kyk net 5 minute lank, dan wil jy verstaan wat daar aangaan. Dit is omtrent hoe...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 19, 2022 | Preke
Banie Swanepoel: Die grootste vyand van die evangelie is godsdiens. As jy in godsdiens verval, dan mis jy die punt. Daar is teorie en daar is praktyk. Die Woord van GOD is die teorie en die praktyk is die lewe. Die Woord wat ons lees is teorie. Dit is soos iemand wat...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 15, 2022 | Preke
Banie Swanepoel: Hoekom moet ons gedoop word? Die doel met hierdie boodskap is om die doop met ‘n baie elementêre en tog met diepte te verduidelik. Maklik om te verstaan, maklik om te verduidelik en maklik om ‘n besluit te kan neem. Hoekom moet ons gedoop word ? Die...
by admin | Jan 30, 2022 | Preke
Banie Swanepoel: Daar is twee tipe mense: Die wat onseker is oor die dag van môre en die wat seker is oor die dag van môre. As jy onseker is oor die dag van môre, dan is daar ‘n manier om seker te wees. As jy seker is oor die dag van môre, dan het jy vrede en jy het...
by admin | Jan 23, 2022 | Preke
Banie Swanepoel: ‘n Verlore geslag is ‘n groep mense wat dieselfde tyd lewe en daardie groep mense is verlore. ‘n Verlore Geslag (23-01-2022)PDF –...
by admin | Jan 16, 2022 | Preke
Banie Swanepoel: Liefde is die grootste onderwerp in die Skrif. Die Skrif sê: “En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.” 1 Korinthiërs 13 brei uit op die liefde. As jy dit nie het nie, is jy net ‘n klinkende metaal of ‘n...
by admin | Jan 9, 2022 | Preke
Stefan Botha Die banvloek; ‘n Volledig-Ou Testamentiese begrip en handeling wat deur sekere volke, vir sekere volke gebruik is. In hierdie boodskap gaan ons kyk deur wie dit voorgeskryf was en téén wie dit voorgeskryf was en wat die gevolge hiervan was. Die woord...
by admin | Jan 1, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: Openbaring gaan grootendeels oor die wederkoms van Yahshua. Die wederkoms is wanneer Yahshua terugkom na hierdie wêreld toe en dit is die einde van ‘n dispensasie, die einde van sesduisend jaar ná die geboorte van Adam. Dit is ‘n periode wat Yahshua...
by admin | Jan 1, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel: Die Ou- en die Nuwe Verbond klink baie algemeen. Soms praat ons van ‘n verbond, maar soms noem ons dit ‘n testament. ‘n Ou Testament en ‘n Nuwe Testament. ‘n Verbond is ‘n ooreenkoms. ‘n Testament het ‘n erflating. Verbond = ‘n Ou Ooreenkoms en ‘n...
by admin | Jan 1, 2022 | Preke, Reekse
Banie Swanepoel 001 Die Volgende 15 Jaar (Hoekom 15 jaar?, Soos in die dae van Noag, Almal kry die merk van die dier) 09-08-2020 002 Die Volgende 15 Jaar (Wat moet ons doen?) 16-08-2020 003 Die Volgende 15 Jaar (Wat is die teken van Sy koms? – Hy verskyn op die...