by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Geloof verander jou hoop (14-06-2015) PDF – Banie Swanepoel: Baie keer loop mens in ‘n rigting en jy weet nie hoekom nie en nadat jy baie jare gestap het, moet jy omdraai en jy dink jy het so baie tyd, geleenthede en groei gemors. Na soveel jare is jou stam se...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jun 4, 2022 | Preke
Die Woord van God is genoeg (08-02-2015) PDF – Banie Swanepoel: Dink bietjie vir jouself. As jy nog nooit die Bybel gelees het nie, wat sou jy geweet het? Anders gestel: as daar nie ‘n Bybel op die aarde was nie, wat sou ons geweet het? Ons sou totaal niks van...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
‘n Vaste Geloof (2020) PDF – Banie Swanepoel: Hebreërs 11: 1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Hebreërs 11: 6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag;...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Geloof (17-04-2016) PDF – Banie Swanepoel: Geloof is só groot onderwerp, jy kan jou lewe lank daaroor praat en dan by ‘n baie klein gedeelte daarvan uitgekom. Die opvattings wat ons van geloof het, veroorsaak dat ons geloof nie kan sien nie. Geloof is nie iets...