by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 14, 2024 | Preke
Jeróbeam se nalatingskap (10-2024) PDF Banie Swanepoel: Ons verhouding met die Almagtige kan nie op ons voorwaardes wees nie. Waar kom ons vorm van aanbidding vandaan? Hoekom is daar so baie verskille tussen denominasies? Is dit sonde om Hom anders te aanbid as wat Hy...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Oct 3, 2024 | Bybelstudie
001 V&A (Selfbeheersing) (01-10-2024) 002 V&A (Stryd tussen vlees en gees) (15-10-2024) 003 V&A (Verassing, Huwelik, Tegnologie) (22-10-2024) 004 V&A (Hoe weet ek wanneer doen ek sonde en wat VADER se wil is?)...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 22, 2024 | Preke, Reekse
Die Israeliete se God (09-2024) PDF Banie Swanepoel: 001 Die Israeliete se God (22-09-2024) Die Israeliete het ‘n God wat geen ander volk het nie. Net hulle kan Hom hulle God noem. Anders as met ander volke, het die Israeliete nie hulle God gekies nie, maar Hy het...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Sep 16, 2024 | Preke
Omdat ék so sê… (15-09-2024) PDF Banie Swanepoel: Lukas 4: 5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die duiwel sê vir Hom: Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want...