Geloof vra opoffering (07-04-2024)

Geloof vra opoffering (07-04-2024)

Geloof vra opoffering (07-04-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is geloof? Dit waarvan ons oortuig is. Dit wat ons optrede bepaal. Waar kom ons aan dit wat ons glo? Ons glo dít waarmee ons grootgeword het. Ons hou vas aan geloof wat pas by lewensstyl. Ons...
Paasnaweek (31-03-2024)

Paasnaweek (31-03-2024)

Paasnaweek (31-03-2024) PDF Easter weekend (31-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Paasnaweek gaan oor die kruisiging en opstanding van Yahshua, Paasnaweek handel ook oor paashase en paaseiers Maar waar lees ons van Paasfees in die Bybel? Die RKK is die organisasie...
Bly gefokus (17-03-2024)

Bly gefokus (17-03-2024)

Bly gefokus (17-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is besig om te gebeur? Matthéüs 24:1-13  En Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys.  2  En Jesus sê vir hulle: Sien julle al...
Wat is my waarde? (10-03-2024)

Wat is my waarde? (10-03-2024)

Wat is my waarde? (10-03-2024) PDF – Banie Swanepoel: Wat is waarde in die samelewing? Getrouheid, eerlikheid, integriteit, spanwerk, geregtigheid, moraliteit, vertroue… Die dinge wat voorspoed en geluk veroorsaak. Dit het vir ons waarde, want dit is waardevol....