Die Geregtigheid Van Yahweh (08-11-2015)

Die Geregtigheid Van Yahweh (08-11-2015)

Die Geregtigheid Van Yahweh (08-11-2015) PDF – Banie Swanepoel: Geregtigheid is ‘n baie algemene term, maar om die begrip te kan vat, is moeilik. Om die geregtigheid van Yahweh deel van jou lewe en denkproses te kan maak en te weet dat Sy geregtigheid bestaan en...
Broederliefde (19-04-2019)

Broederliefde (19-04-2019)

Broederliefde (19-04-2019) PDF – Stefan Botha: Die liefde… Met ‘n nuwe benadering, mag ons egter met ‘n nuwe oor daarna luister. Hierdie onderwerp is al holruggery en mense is al afgestomp en doof daarna geluister. Dit gaan by die een oor in en by die ander oor...