by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Ons Verhouding met die Allerhoogste (22-10-2017) PDF – Banie Swanepoel: Wat is ons verhouding met die Allerhoogste? Die Skepper, die Almagtige? Is Hy ons maatjie met wie ons kan praat en speel soos ons wil? Of is Hy die Allerheiligste tot wie ons geen toegang...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Eségiël 37 (06-11-2016) PDF – Banie Swanepoel: Eségiël was ‘n profeet in Juda. Die huis van Israel het gebreek in twee dele wat met mekaar niks te doene wou hê nie. Hulle het met mekaar oorlog gemaak. Hulle het ekeen hulle eie land, koning en regering gehad. Die...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Geloof verander jou hoop (14-06-2015) PDF – Banie Swanepoel: Baie keer loop mens in ‘n rigting en jy weet nie hoekom nie en nadat jy baie jare gestap het, moet jy omdraai en jy dink jy het so baie tyd, geleenthede en groei gemors. Na soveel jare is jou stam se...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke, Reekse
Die Gebod van die Nuwe Verbond (2013) PDF – Banie Swanepoel: Met hierdie boodskap moet jy jou opinie eentkant toe skuif en kyk of jy nie dalk iets anders sien as wat jy gereken het die waarheid rondom hierdie onderwerp is nie. 001 Die gebod van die Nuwe...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Jul 1, 2022 | Preke
Die Weg na Saligheid (21-02-2016) pdf – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is saamgestel deur bydraes van die gemeentelede op ‘n klompie vra. Waarom het ons verlossing nodig? Wie is ek en wie is GOD? Waar kom ek vandaan en hoekom is ek hier? Wie is GOD en waar...