Die Sewe Gemeentes (17-01-2016)

Die Sewe Gemeentes (17-01-2016)

Die Sewe Gemeentes (17-01-2016) PDF – Banie Swanepoel: Ons is een van VADER se gemeentes. Ons is baie ywerig en ons is lief vir mekaar en ons gee om vir mekaar, maar daar is ‘n brullende leeu wat ons nie gaan uitlos nie. Kom ons gaan deur die sewe briewe aan die...
GOD Se Geregtigheid… (2022)

GOD Se Geregtigheid… (2022)

GOD Se Geregtigheid… (2022) PDF – Banie Swanepoel: Hierdie boodskap is ‘n groot en moeilike boodskap. Om GOD te bedink is nie ‘n maklike saak nie, want Hy is GOD en ons is mens. Ons kyk na die wêreld en ons maak ons eie gevolgtrekkings van wie Hy is en hoe...
Twee Torings (05-06-2022)

Twee Torings (05-06-2022)

Twee Torings (05-06-2022) PDF – Stefan Botha: Almal van ons het ‘n toring waaraan gebou is van ons geboorte af. Ons ouers het die eerste stene gelê en daarna alle invloede wat op ons pad in ons lewe gekom het en ons self is ook flukse bouers aan ons torings. In...
Die Woord van God is genoeg (08-02-2015)

Die Woord van God is genoeg (08-02-2015)

Die Woord van God is genoeg (08-02-2015) PDF – Banie Swanepoel: Dink bietjie vir jouself. As jy nog nooit die Bybel gelees het nie, wat sou jy geweet het? Anders gestel: as daar nie ‘n Bybel op die aarde was nie, wat sou ons geweet het? Ons sou totaal niks van...