Die Heilige Gees en tale (03-08-2014)

Die Heilige Gees en tale (03-08-2014)

Die Heilige Gees en tale (03-08-2014) PDF – Banie Swanepoel: Wanneer jy na hierdie boodskap luister, maak jou hart en jou sinne oop vir die Woord van die Almagtige. Skuif die oorleweringe en dit wat ander van jou verwag om te glo, opsy. Onthou, die smal pad het...
Die Kerk (2016)

Die Kerk (2016)

Die Kerk (2016) PDF – Banie Swanepoel: Die doel van hierdie boodskap is introspeksie, want die hart van die mens is die bedrieglikste van alle dinge. 001 Die Kerk (25-03-2016) 002 Die Kerk – Wie is lede van die kerk of die liggaam? (26-03-2016) 003 Die...
Die dag van Yahweh (30-08-2015)

Die dag van Yahweh (30-08-2015)

Die dag van Yahweh (30-08-2015)PDF – Banie Swanepoel: Die dag van Yahweh, is die dag wat vir ons voorlê. Daar was ‘n koms van Yahshua, wat lank voor die tyd deur die profete voorspel was en toe op ‘n dag, toe kom Hy. Dit is nou al tweedeuisend jaar verder en ons...
As Ek Benoud Is (15-02-2015)

As Ek Benoud Is (15-02-2015)

As Ek Benoud Is (15-02-2015) PDF – Banie Swanepoel: VADER het ons almal op ‘n pad gebring tot daar waar ons vra: “VADER, wat is U wil?” Ons leef in tye wat ons benoudheid beleef. Behalwe dat ons blootgestel is in omstandigehede in ons land, het ons ook nog ons...