Gaan My Geloof Genoeg Wees? (17/01/2021)

Gaan My Geloof Genoeg Wees? (17/01/2021)

Gaan My Geloof Genoeg Wees? (17/01/2021) PDF Banie Swanepoel: ‘n Baie bekende en moeilike onderwerp, maar ‘n baie groot onderwerp. Gaan my geloof genoeg wees? Markus 16:16  Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel...
Jou Geloof Het Jou Gered (27-03-2022)

Jou Geloof Het Jou Gered (27-03-2022)

Jou Geloof Het Jou Gered (27-03-2022) PDF – Banie Swanepoel: Die gedeelte wat sê ‘jou geloof het jou gered’ kan so maklik verkeerd opgeneem word. Dit kan so maklik die evangelie van redding so vereenvoudig, dat dit eintlik niks is nie. Ons gaan na Skrifgedeeltes...
Is Ek Goed Genoeg? (06-02-2022)

Is Ek Goed Genoeg? (06-02-2022)

Is Ek Goed Genoeg? (06-02-2022) PDF – Banie Swanepoel: ‘n Baie ope vraag. Is ek goed genoeg om gered te word / Is ek goed genoeg vir Yahshua? Wat is GOD se standaard vir ons om gered te word? Daar is duisende verskillende kerk-denominasies in die wêreld en...