by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Die virus, sy meewerkers en die eindtyd (19-07-2020) PDF – Banie Swanepoel: Die koms van die Koning is naby en mens wil nie by datums betrokke raak nie. Almal het die Wederkoms tweeduisend jaar na Christus verwag, maar wat ons almal misgekyk het, is die Nuwe...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Geloof wat kan red (2020) PDF – Banie Swanepoel: Die pad na saligheid, is álles of niks. Wat is hierdie “álles”? Geloof. Wat is geloof? Kom ons kyk wat sê VADER se Woord oor “geloof”. 001 Geloof wat kan red (Alles of niks) 05-07-2020 002 Geloof wat kan red...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke
Bosdiens 3 (28-06-2020) PDF – Banie Swanepoel: Watter tipe verhouding het ons met ons GOD? Daar ongeveer 37 000 verskillende kerke in die wêreld. Dit beteken 37 000 verskillende opinies van wie GOD is en van wat in die Bybel staan. Kom ons kyk wie is ons GOD en...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
Die Hervorming (A) (2020) PDF Die Hervorming (B) (2020)PDF – Banie Swanepoel: Hierdie onderwerp is baie aktueel en baie van toepassing op ons almal, want Martin Luther is ‘n goeie voorbeeld van iemand wat bly soek het na wat hy moet doen, om saligheid te kan...
by DAAR STAAN ÓÓK GESKRYWE | Feb 20, 2022 | Preke, Reekse
‘n Vaste Geloof (2020) PDF – Banie Swanepoel: Hebreërs 11: 1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Hebreërs 11: 6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag;...