Gevoel se voet (19-01-2020)

Gevoel se voet (19-01-2020)

Gevoel se voet (19-01-2020) PDF – Banie Swanepoel: Wat laat die vlees begeer en hoe beveg ons die begeertes van die vlees? Wanneer ‘n mens gebore word, word hy gebore met ‘n skoon verstand. Daar is niks op geskryf nie, maar die oomblik as daardie babatjie sy oë...
Ken jy God? (28-01-2018)

Ken jy God? (28-01-2018)

Ken jy God? (28-01-2018) PDF – Banie Swanepoel: Om GOD te bedink, is Goddelik en ‘n mens se verstand kan dit nie doen nie. Ken jy GOD, of weet jy net van Hom? Ken jy Sy hart? Ken jy Sy optrede? Weet jy waarvoor is Hy lief? Weet jy wat Hy haat? Dit is belangrik...
Gun jouself die ewige lewe (18-09-2016)

Gun jouself die ewige lewe (18-09-2016)

Gun jouself die ewige lewe (18-09-2016) PDF – Banie Swanepoel: Wat is die doel van jou godsdiens, geloof, dogma, geestelike lewe… Hoekom doen jy wat jy doen? Wat is jou eindverwagting van jou godsdiens, dogma, geloof, geestelike lewe… As daar min gaan wees wat...
Hoe sal dit dan wees? (03-12-2017)

Hoe sal dit dan wees? (03-12-2017)

Hoe sal dit dan wees? (03-12-2017) PDF – Banie Swanepoel: GOD kom terug om te regeer. Ons lees in die profete van dinge wat nog moet gaan gebeur. Met die lewe soos dit nou aangaan, gaan dit dieselfde wees, soos nou… Toe VADER geskape het, het Hy ses dae geskape...