Watter kerk is dan nou reg? (24-02-2019)

Watter kerk is dan nou reg? (24-02-2019)

Watter kerk is dan nou reg? (24-02-2019) PDF – Banie Swanepoel: Die kerk waarin jy grootgeword het, waar jou ouers in grootgeword het, waar jou grootouers in grootgeword het, is nie meer dieselfde nie. Hoekom het dit verander en as daar een is wat reg is, watter...
Redding, sonder bekering? (17-03-19)

Redding, sonder bekering? (17-03-19)

Redding, sonder bekering? (17-03-19) PDF – Banie Swanepoel: Is dit moontlik om gered te word sonder bekering? Die tendens van vandag in die wêreld is dat almal hemel toe wil gaan, maar op ons voorwaardes. Ons wil nie eintlik met GOD iets te doene hê nie, want Hy...
Raasblaar Kersdiens (08-12-19)

Raasblaar Kersdiens (08-12-19)

Raasblaar Kersdiens (08-12-19)PDF – Aflaai – Banie Swanepoel: Loop in die strate rond net voor Kersfees, dan sien jy versierde winkelvesters, kersfeesbome, kersvaders, liggies, opgewonde kinders, opgewonde grootmense, kerskaartjies, geskenke … en elke jaar...